'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Woensdag inspirasie

Woensdag Inspirasie 1 Julie 2020

7/1/2020

1 Comment

 
WOENSDAG INSPIRASIE 1 JULIE 2020
 
Voel jy dalk moeg en frustreerd?...
 
Daar gaan dalk ‘n warboel van emosies binne jou aan, maar jy moet deurdruk. Dis ‘homeschooling’, kos maak, huis skoonmaak, dis werk toe gaan of dalk om oor die weg te kom sonder ‘n werk. En dan is daar nog die intense en diep verlange na jou geliefdes wat jy net nie kan sien nie.
 
Het jy dalk in hierdie tyd soos ‘n mislukking gevoel?
 
Want wanneer ons kyk op sosiale media lyk dit asof almal alles weer onder beheer het. Asof mense so goed doen en okay is. Miskien het jy in hierdie tyd nie geliefd gevoel nie. Want daar is druk op jou huwelik, druk op jou verhoudings, jou verhoudings met jou kinders met jou ouers. Want ons is gemaak om sosiaal te wees. Vir ons om geliefd en gewaardeer te voel het ons fisiese kontak nodig.
 
Ons het nodig om mekaar in die oë te kyk en te kan sê ek is hier vir jou, ek is lief vir jou, jy is vir my belangrik. ‘n Terloopse oogkontak, ‘n terloopse glimlag, ‘n terloopse drukkie, alles wat nie moontlik is in hierdie inperkingstyd nie. Ons voel al hoe meer verwyderd van mekaar, van onsself en van God.
 
Dan is daar hierdie illusie dat almal okay is, wat maak dat ons sukkel om eerlik te wees met mekaar en met onsself. Ons sukkel om te erken dat dit moeilik gaan en swaar gaan. Ons sukkel met die emosies wat ons ervaar. Ons voel selfs skuldig oor dit wat ons voel want ander mense het dit dalk erger as wat ons dit het.
 
Een ding wat ek keer op keer in hierdie tyd moes leer is dat dit okay is om nie okay te wees nie. Dat moegheid en swakheid nie my as mens definieer nie. Dis in hierdie tyd wat ons besef dat ons afhanklik van God is. Dat ons nie op ons eie kragte en vermoeëns kan staat maak nie. Dis in hierdie afhanklikheid wat ons besef dat ons klein en kwesbaar is en dat ons nie altyd okay hoef te wees nie.
 
Dis in hierdie tye wat ons sosiale kontak min is waarin ons onsself opnuut moet herinner aan wie ons is. Want ons is eerstens ‘n kind van God en nie sommer enige kind nie. Ons is geliefde kinders van God.
 
Dit kan ons rigtingaanwyser wees. Dit kan ons troos wees. Dit kan ons hoop wees. Jeremia 31:3 sê dit so mooi: “Ek het jou lief met ‘n liefde wat nooit ophou nie. Ek trek jou met troue liefde na my toe”.
 
In gestroopte tye waar ons voel asof ons uit mekaar uit val, met absolute moeg en moedeloosheid, dis wanneer God ons herinner aan sy liefde vir ons, dat hy ons nader trek met sy troue liefde.
 
Miskien is hierdie jou herinnering vandag, daar waar jy moeg is en nie weet of jy verder kan gaan nie, dat jy herinner word dat jy ‘n kind van God is en na hom toe kan gaan en by hom rus kan vind. Matteus 11 herinner ons: “Kom na my toe almal wat moeg en oorlaai is en ek sal vir julle rus gee.”
 
Hierdie tydperk waarin ons is, is nie vir altyd nie. Dit gaan ook weer beter raak. Maar in hierdie tyd moet ons onsself doelbewus herinner dat ons kinders van die God is wat vir ons rus kan bring: “when things get difficult remember who you are” “Who am I?” asked the boy “You are loved” said the horse.
 
Jy is genoeg.
Jy is geliefd.
Jy is ‘n kind van God
 
1 Comment
Ellen
7/1/2020 12:48:54 pm

Baie mooi en inspireerend dankie Baie

Reply



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Elke Woensdag lei Gerrit 'n oggend Bybelstudie by die kerk se hoofgebou. Dit word ook as 'n blog versprei en lewendig uitgesaai.

    Archives

    February 2022
    January 2022
    November 2021
    October 2021
    July 2021
    February 2021
    November 2020
    October 2020
    July 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur