'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Woensdag inspirasie

Watter houvas het jou verlede op jou toekoms?

11/18/2020

0 Comments

 
Picture
Dit is groot woorde. Dit is vir my so hartseer hoe maklik ons in die verlede vasgevang word. En ek wil nou nie op 'n onsensitiewe manier hieroor praat nie, want hierdie is 'n baie netelige onderwerp wat nie sommer ligtelik hanteer moet word nie. Ongelukkig bly en leef ons in 'n samelewing wat soveel skade doen, wat mense se toekoms verwoes deur optrede wat sy oorsprong het in alkohol, slegte verhoudinge, egskeiding, gesinsgeweld, emosionele geweld, druk om die beste te wees, ag, daar kan soveel meer wees. In hierdie proses word kinders groot wat dikwels nooit ooit weer hierdie juk van hulle verlede afgooi nie, want die letsels wat die verlede laat maak dat mense nooit tot hulle volle potensiaal ontwikkel nie. 

Dit lei tot 'n swak selfbeeld, 'n minderwaardigheidskompleks en dan die hartseerste deel is dat die geskiedenis homself dan begin herhaal. Want wat met my gebeur het, laat ek dan met my kinders gebeur. Want jy sien, wat agter my lê, laat ek dan toe om te dikteer wat voor my gebeur. Die meeste mense kry nie sommer dit reg om uit hulleself hierdie bande te verbreek nie. Maar Goddank, met die hulp van die Here, is dit moontlik. 

Ek het 'n beeld gehoor op 'n tyd wat vir my verskriklik baie beteken het. Die persoon het gepraat van 'n motor se voorruit. 'n Groot stuk glas maak dat ek 'n baie goeie uitsig het van wat voor my gebeur. Dis nodig om voor jou te kan sien, want dit is wat ek nodig het om veilig vooruit te beweeg. Maar voor my is ook 'n spieëltjie, 'n truspieëltjie om te sien wat agter my is. Hierdie truspieëltjie is baie belangrik, maar die voorruit is baie belangriker. Want dis al waaraan ek iets kan doen. Daarom moet die voorruit groot wees en die truspieëltjie klein. Die groot voorruit is nodig om betyds 'n handeling te kan neem, maar die truspieëltjie is klein, want dit is net ter inligting van wat agter my is. Dit bepaal nie waarheen ek gaan nie, dit wys net waar ek was. En so is dit ook in ons lewens. Die voorruit is groot in ons lewens, want dit gee 'n visie op die toekoms. Maar steeds beperk, want die Here gee vir ons net genoeg visie om ver genoeg te sien om 'n rigting te kry en te hou. Om te fokus. Die truspieëltjie in ons lewens hoef nie groot te wees nie, want dit lê agter ons.

​Fil 3 :13 -14: Ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. 14 Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus. Met Christus kan ek my losmaak van wat agter is.
​Die verlede hou ons vas in slawerny. Slawerny beteken dat ons nie self beheer het oor ons toekoms, of ons denke, of ons optrede nie. Die verlede maak dat ons net ou koeie raaksien en dit kom dan in ons dag tot dag lewe na die oppervlak toe, ook in ons gedrag. Dit maak dat ons alle hoop vir die toekoms verloor. Dat die lewe nie meer die moeite werd raak nie. So asof ons dan sê dat niks in die toekoms beter kan wees as die verlede nie.

Watse houvas het jou verlede op jou toekoms?
​Ps 119:105 U Woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.
'n Toekoms saam met die Here, gee hoop. Verander jou toekoms deur gebed. Gaan pleit by die Here vir oorwinning oor die verlede, gaan gryp Hom vas. Hy is 100% getrou. Gaan maak klaar met wat agter is. Haak daardie waentjie wat net swaarder en swaarder word, los, moenie daardie bagasie saam met jou neem nie.

Kom ons leef in oorwinning.
0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Elke Woensdag lei Gerrit 'n oggend Bybelstudie by die kerk se hoofgebou. Dit word ook as 'n blog versprei en lewendig uitgesaai.

    Archives

    February 2022
    January 2022
    November 2021
    October 2021
    July 2021
    February 2021
    November 2020
    October 2020
    July 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur