'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Woensdag inspirasie

Psalm 36:2-3

2/10/2021

0 Comments

 

Waaroor gaan dit?

Komplekse Bybelvertalings in vandag se tyd. Bybel vertaling is nie maklik nie, maar wel moontlik.

Wie bied dit aan?

Gerrit Visser

Indien jy meer tyd het, sal dit goed wees om die onderstaande video te kyk, maar dis nie broodnodig vir vandag se Bybelstudie nie:

Na watter vertalings gaan ons kyk:

2020 vertaling:

Daar is 'n uitspraak van 'n goddelose
wat in sy gedagtes leef: "Daar is
geen vrees vir God nie.
Want in sy eie oë is hy te seker van
homself om sy sondeskuld te ontdek,
​om dit te haat..."
1983 vertaling:

In die hart van die goddelose
het die opstand teen God die laaste woord.
Die goddelose het geen vrees vir God nie
en praat net goed oor homself.
Hy is altyd daarop uit om kwaad te doen en om te haat.
Die Bybel vir almal:

Iemand wat verkeerd doen, is opstandig
teen die Here, ek weet dit.
So 'n mens sê hy is nie bang vir God nie.
​Hy dink hy is baie wonderlik,

hy sien nie dat hy verkeerd doen nie
en hy is nie jammer daaroor nie.
1953 vertaling:

In die binneste van my hart sê die oortreding aangaande die goddelose: Daar is geen vrees van God voor sy oë nie.
Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en haat van sy skuld.

Wat sê die verskillende vertalings, en hoe help dit ons om ons verhouding met God beter te verstaan?

Al vier die verskillende vertalings kom neer op twee waarhede.

Die eerste waarheid is dat goddelose mense dink hulle hoef nie vir God bang te wees nie. Hulle voel dat hulle nie vrees vir God te hê nie.

Die tweede waarheid word verskillend verwoord in die vertalings. Die 1953 en 2020 vertalings fokus sterk op die bronteks wat verwys na die goddelose mens wat homself so vlei (homself goedpraat) dat hy nie 'n haat kan vind vir sy sonde nie.

Die Bybel vir almal en die 1983 vertaling kom in beginsel daarop neer dat 'n goddelose mens nie jammer kan wees oor sy oortredings nie, maar is bietjie verwyder van die bronteks.

Ek verkies die 2020 vertaling wat sterk fokus daarop dat ons die sonde wat in ons lewens is moet haat. Dis 'n sterk teologiese basis vir die koms van Jesus in die Nuwe Testament.

Ons moet die sonde haat. Sonde en verwydering van God bring groot tragedies en hopeloosheid mee. Hoe meer ons fokus op God, hoe meer kan ons Godvresend leef, en hoe meer sien ons hoe Hy ons red van ons sonde.

Hierdie proses is die proses van heiligmaking.

Jy kan en moet deel wees van daardie proses.

Kyk 'n opsomming van vandag se Bybelstudie, en stuur dit na iemand:

0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Elke Woensdag lei Gerrit 'n oggend Bybelstudie by die kerk se hoofgebou. Dit word ook as 'n blog versprei en lewendig uitgesaai.

    Archives

    February 2022
    January 2022
    November 2021
    October 2021
    July 2021
    February 2021
    November 2020
    October 2020
    July 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur