Inspirasie blog:Die tema waaroor Gerrit weekliks skryf is Uitnemendheid. Al die temas is Woord-gefundeer.
|
Inspirasie video:Die inspirasie video is een wat 'n tema aanspreek om jou nader aan God en mense te bring.
|
Inspirasie bybelstudie:Die weeklikse bybelstudie is voorbereiding vir die erediens(te) wat op Sondae plaasvind. Dis so geskryf dat jy dit kan volg as volwassene, of jou gesin lei by die huis.
|