Meditasie is 'n woord wat baie mense kan verwar. In hierdie blog en video gesels Gerrit oor die gevare van meditasie wat nie 'n ontmoeting met God het nie.
Die eerste vyf minute van gebed is belangrik. Dis wanneer ons net kan deel met God. En onthou, daar is geen teksverse wat se dat jy oor sekere dinge nie met God kan praat nie.
Ons leer so maklik vir kinders van kleins af gebede as ruimpies, maar die doelwit is om dieper te delf sodat ons persoonlik met God kan praat - ons, en ons kinders.
Gesprek met God kan vir elkeen van ons 'n ontvlugting wees, waartydens ons net by God kan wees. Ons hoef nie eers te praat nie, ons moet net bewus raak van Sy teenwoordigheid.