'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Vleis verkope

Bestel by ons

Ons bediening by NG Horison is vir ons baie spesiaal. Om hierdie rede samel ons ekstra fondse in deur vleisverkope. Dit help om ons verskeie projekte in die gemeente en gemeenskap moontlik te maak.

​Dankie vir jou ondersteuning.

    Bestel beesvleis en lamsvleis:

Stuur

    Bestel varkvleis:

Stuur

Alle bestellings kan einde van die maand afgehaal word.

Laaste bestellings op die 23e van elke maand.

​Ons kontak almal om bestellings te kom haal.

BE BRILLIANT

Picture

Vind die ritme in jou lewe!

Clarece dans en doen ballet sedert sy kan onthou. As matriekulant moes sy 'n paar jaar gelede kanker oorwin en gryp sy die lewe aan.

Haar balletklasse en moderne dans klasse sou kort voor lock down by ons gemeente afgeskop het, maar kan nog nie gebeur nie. Jy kan egter videos by haar bestel om te gebruik om jou kinders te help, of aansluit by ZOOM klasse.

Bel

Picture

Vir elke geleentheid!

Ronel is al jare lank bekend in die gemeenskap as iemand wat omgee vir haar medemens en graag wil sien dat dames pragtig lyk.

Sy verkoop damesklere vir elke geleentheid.

Bel

Picture

Gryp die dag!

Annelieze het 'n passie om te sien dat kleuters die nodige grondslagfase ontvang om hul potensiaal te kan bereik.

Sy is die skoolhoof van Carpe Diem Kleuterskool in Kloofendal. Hulle bied dienste vir kinders vanaf 6 maande tot 5 jaar met klein klassies sodat die kinders goeie verhoudings met hul maats kan bou.

Bel
Webtuiste

Picture

Silwerskoon vensters!

Vir Neels is entrepreneurskap in sy are. Hulle is 'n familie van entrepreneurs. Goeie diens is altyd die wagwoord.

Amanzi Cleaning Services het al die nodige toerusting en opleiding om groot en klein geboue se vensters silwerskoon te was.

Bel
Webtuiste

Picture

Word raakgesien!

Tommy en Sonet is twee baie talentvolle mense, en ook getroud.

Hul konsultasie agentskap neem uitstekende TV advertensies en musiekvideos, ook vir sosiale media platforms.

Bel vir tom
Bel sonet
Webtuiste

Picture

Pyn is iets van die verlede!

Elize Serfontein is al jare lank 'n entrepreneur. Haar passie om haar medemens gelukkig te maak is alombekend.

Mama Baileys room is gemeng met Rooibos en kan help met verskillende pyne.

E-pos
bel
Webtuiste

Picture

Koeke en Koekies is haar spesialiteit

Irene Janse van Noordwyk se koeke en koekies proe so lekker jy kan dit nie voor ete eet nie, anders is dit dalk die ete.

Kontak haar vir persoonlike koeke vir elke spesiale geleentheid.

Bel vir Irene

Picture

Twee is beter as een!

Quinnette Britz is reeds lank bekend dat sy kinder en tieners met wiskunde help.

Lesse kan in grootter of in meer individuele maniere ontvang word.

bel

Picture

Uitdagings rondom die huis het 'n antwoord.

Alec en Lucas is die perfekte pa en skoonseun kombinasie.

Geen taak is te groot vir die twee manne nie. Dink maar aan daardieuitdagings rondom die huis waarvoor jy nie kans sien nie of waarvoor jy raad nodig het oor hoe om aan te pak.

Bel vir Alec
Bel vir Lucas

Picture

Noodtoestande vra vir noot- toestande!

Daniel en Abigail Speake se kwalifikasies en profesionaliteit getuig van hul liefde vir musiek.

Hierdie man en vrou span het albei musiek kwalifikasies van die Universiteit van Kaapstad. Hul musiekklasse sluit individuele en groepsessies in vir oa kitaar, klawerbord, bas kitaar, saxophone en natuurlik daardie stemme wat vertrekke kan ophelder.

Bel

Picture

'n Blink voertuig!

Phillip Bezuidenhout is nog altyd 'n entrepreneur wat 'n gaping kan vat.

Sy mobiele karwas sal seker maak dat jou kar daardie blink voorkoms het wat ons weet jy ook het. Kontak hom gerus. Hy kom was jou kar by jou huis, en sy dienste sluit o.a in 'n volle skoonmaak (en ons bedoel 'n volle skoonmaak).

bel

Picture

Vir profesionele projekte!

Andries Nel is 'n man van vele talente wat hardwerkend is.

Hy ken hout- en staalwerk beter as Siya Kolisi 'n rugbybal. Geen projek is te klein nie, en sluit o.a spesiale projekte in na die kliënt se verwagtings. Sy leuse: "If you can dream it, we can do it."

bel
e-pos

Picture

Speel-speel kan jy beter verhoudings bou met jou kinders!

As kliniese sielkundige help Chanelle Visser al vir meer as vyf jaar kinders in nood.

Haar eerste reeks terapeutiese speelgoed is bedoel om kinders en ouers nader aan mekaar te bring deur 'n sensoriese belewenis.

bel
e-pos

Picture

Maak nie saak hoe groot die projek nie!

Banie Liebenberg en sy seun is al lank in die konstruksie bedryf.

Hul dienste sluit die volgende in:
Installasie van pergolas, hout deure, skirtings en 'laminate flooring'.

bel
e-pos

Picture

Gee my krag!

Pieter en Martin is elektrisiëns wat lank reeds bekend is vir goeie diens.

Indien jy van hul dienste gebruik maak kan jy weet dat dit gedoen sal word deur gekwalifiseerde elektrisiëns. Lus leuse spreek vanself: "Don't let electrical installations put a damper on your light". Hul dienste sluit o.a in: Alternatiewe elektriese vloei se instalering, asook instandhouding en instalering van laag tot medium volt elektriese sisteme.

bel vir pieter
bel vir martin
Webtuiste

Picture

Almal het dit nodig!

Danie Coetzer maak seker dat dit wat vir almal belangrik is, teen 'n goeie prys beskikbaar is. 

Beskikbaar in enkellaag en dubbellaag rolle van verskillende groottes.

bel
e-pos

Picture

Begin die oggend reg!

Deon van Rensburg was bekend as briljante vleuel vir die Leeus. Hy is egter ook 'n gekwalifiseerde apteker met 'n meestersgraad.

Hy is een van die ontwikkelaars van Rejoice Pap of drankies, wat net die regte manier is om jou dag te begin.

bel
Webtuiste

Picture

'n Geleentheid om 'n groot verskil te maak!

Hierdie netwerk van Deon van Rensburg is daar om sportlui en ander individue te bemagtig.

Indien jy wil verbeter met sport is Game Changers Netwerk die regte plek om te begin. Met jare se ervaring deur bekende sportslui en akademici kan jy uitsien na beter resultate op die sportveld.

webtuiste

Picture

Drukwerk, maklik-maklik!

Louisa van den Berg is al jare bekend vir uitnemende diens.

Het jy nodig om gehelp te word met drukwerk vir 'n skooltaak vir jou kind, 'n plek om kaartjie te druk of pakkies te stuur? Kontak Louisa by PostNet NorthCliff.

e-pos

Picture

Juwele vir alle geleenthede!

Yolandi Bawden het in 'n kort tydjie haarself bewys as 'n bekwame entrepreneur wat kwalititeit produkte lewer.

Stainless Steel hangertjies, lockets en vele meer.

bel

Picture

Uitstekende IT ondersteuning

Kontak vir Andre van Rooyen.

Hierdie besigheid maak jou besigheid makliker. Jy kan nie bekostig met IT uitdagings te sit in tye soos hierdie nie.

e-pos
Bel
webtuiste
kantoor nr

Picture

Wyn vir spesiale geleenthede!

Rikus Neethling se verhaal van wynmaak is uniek.

As entrepreneur en wynmaker het hy gewys dat enige iemand die beste wyn kan maak deur met geduld en geesdrif te werk. Sy boutique wyne het al vele toekennings ontvang en is internasionaal beskikbaar. Wyn vir 'n spesiale geleentheid!

e-pos
webtuiste

Picture

Wie sien jy in die spieël?

Tess Aesthetic is reeds lank bekend as 'n kliniek wat almal help om hul beste voorkoms te kry.

Hul kliniek sluit 'n reeks dienste en behandelings in om elke persoon se voorkoms die beste te maak wat dit kan wees.

bel
e-pos
webtuiste

Picture

R149,99

Uitestekende klank en wonderlike speelgoed vir die kinders.

Kontak vir Justin vir hierdie bekostigbare klank toerusing wat vinnig laai, maklik vervoer en 'n huis se klank ophelder.

bel
Video

Picture

Juwele wat jou herinner aan God se liefde

Veola Rex is lief vir juwele maak en serpe om haar familie en vriende te laat skyn.

Sy deel nou daardie passie met elkeen van ons. Kontak haar vir spesiale juwele wat 'n pragverhaal van God se liefde in jou lewe vertel.

bel

Picture

Borduurwerk!

Sonja Kruger en haar span het meer as tien jaar se ervaring.

Hul naam beskryf hul werk pragtig.  "Ask and we create". Borduurwerk, plakkers, werksklere, screen printing, heat press, sublimation.

bel
e-pos
webtuiste

Picture

Hangtuine en Staalwerk

Martin van den Berg kan met sy hande werk.

Hy maak staanders, hakke, planthangers, asook hekke, diefwering en sekerheidsdeure. Herstelwerk aan al hierdie tipe van items is vir hom ook maklik en hy kan aflewer binne 'n week tot spesifikasies

bel

Picture

Maak seker jou lug is vars

Om met skoon lug in jou huis of besigheid te kan leef is die sleutel tot skoon gedagtes..

Etiene verskaf, instaleer, diens en herstel enige lug versorgers.

bel vir Etiene
E-pos vir Etiene

Picture

Tuisgebakte Koekies

Koffie sonder koekies is soos die Bokke sonder die Wereldbeker!

Bestel gerus hierdie heerlike koekies.

bel
Picture

Baie dankie aan Gerhard Louw vir die neem van die fotos.

Kontak hom gerus

Webblad

    Word deel van ons bemarking namens Entrepreneurs

    [object Object]
Stuur
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur