Waaroor gaan dit?Kan ons glo dat God alles gemaak het, of moet ons glo in evolusie? Kan ons dalk albei glo?
Bybelverse:Genesis 1
|
Waaroor gaan dit?Wanneer ons kyk na God se skepping kan ons nie anders as om te vra waarom Hy alles gemaak het in die eerste plek nie?
BybelverseGenesis 2
|
Waaroor gaan dit?Die mens is nie altyd so goed met verantwoordelikheid neem van alles nie, ook nie van onsself nie, en dit is sonde.
BybelverseGenesis 3.
|
Waaroor gaan dit?Woede is nie net 'n probleem teenoor ander nie, maar ook teenoor jouself. Woede teenoor jouself kan jou verwoes.
Bybelverse:Genesis 4:1-9
|
Waaroor gaan dit?Dis moeilik om gesien te word, wat nog te se van gehoor word, maar soos regtig gehoor word.
BybelverseGenesis 6-8
|
Waaroor gaan dit?Die Bybel vertel van oomblikke wanneer dit beter is om eerder nie te praat nie, maar dan wat gemaak wanneer jy sukkel om te praat
BybelverseGenesis 11:1-9
|
Waaroor gaan dit?Woede is nie net 'n probleem teenoor ander nie, maar ook teenoor jouself. Woede teenoor jouself kan jou verwoes.
Bybelverse:Genesis 4:1-9
|
Waaroor gaan dit?Dis moeilik om gesien te word, wat nog te se van gehoor word, maar soos regtig gehoor word.
BybelverseGenesis 6-8
|
Waaroor gaan dit?Die verhaal van Jakob en Esau is belangrik vir alle jong gelowiges. Ons almal het al gevoel soos die ander broer.
BybelverseGenesis 26-28
|