Vandag se tema:As mense sukkel ons soms om te verstaan dat God ons 'n roeping gee om te versorg. Kan jy dink aan plekke waar God ons roep om te versorg, en onthou die natuur is net een deel daarvan? Ons sukkel om om te gee, omdat ons sukkel om ander te verstaan. Kyk hier:Ons grootste verantwoordelikheid is om te leer om te luister.
0 Comments
Leave a Reply. |
Gerrit VisserGerrit is die leraar van ons gemeente en skryf aan hierdie gereelde blog vir ons tieners. Archives
March 2022
Categories |