'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

tienerkerk

Tienerkerk - Sondag 8 November 2020

11/6/2020

1 Comment

 

Die vrug van die Gees deel 5 - Vriendelikheid

Flow:

Picture
Die vyfde vrug van die Gees is vriendelikheid.  Ons beoordeel iemand baie gou of hulle vriendelik is of nie.  Maar vriendelikheid is nie net beperk tot gelowiges nie.  Ons almal ken mense wat nie in God glo nie maar tog vriendelik is.  Hoe kan die Bybel dan sê vriendelikheid is 'n vrug van die Gees.  

Wanneer ons sê die vrug van die Gees is ook vriendelikheid, en ons wil sê wat hierdie vriendelikheid spesifiek beteken, is daar 'n paar probleme. Verder het die vriendelikheid waarvan Galasiërs 5:22 hier praat klaarblyklik niks te make met ‘n oppervlakkige, aangeleerde trek van die gesig wat ons ‘n glimlag noem en met vriendelikheid geassosieer word nie.

Ons sou kon sê dat vriendelikheid, as vrug van die Gees die volgende beteken: dit beteken om mense te verdra, geduldig te vergewe, kans te gee, ten spyte van hulle sonde en foute, en dit alles eenvoudig omdat jy dit goed bedoel met hierdie mense, hulle wil red, wil help, êrens wil bring. Dít, is vriendelikheid volgens Galasiërs 5:22, en nie maar net om te glimlag en aangenaam te wees nie.  ​

Slow:

Picture
Kry jy dit reg om altyd opreg vriendelik te wees?
Staal jy warmte uit na ander?As jy dit nie regkry nie, wat kan jy daaromtrent doen.

Know:

Picture
Vriendelikheid is om dieper te sien as iemand se foute en verkeerdheid, om so iemand se moontlikhede raak te sien. Verder: soos God sy vriendelikheid sigbaar kom toon het in die daad van die stuur van Jesus, is vriendelikheid nie maar net ‘n gevoel nie, maar ‘n daad, iets wat jy sigbaar doen. En: soos God sy Seun vir die wêreld, vir alle mense gestuur het, moet hierdie vriendelikheid deur ons aan alle mense bewys word. Dan bepaal die Gees ons gedrag.

Grow:

Picture
God wil hê dat ons, sy kinders, bekend staan as vriendelike mense, as mense wat welwillend, bedagsaam en hulpvaardig is, as mense wat die geluk van ander soek. God wil dit hê omdat Hyself so is en deur ons sy liefde wil laat uitstraal. Sodat in ’n donker wêreld sy lig mag skyn. As ’nteken van hoop in ’n wêreld wat sy ondergang tegemoet gaan. Maar wie is daartoe in staat? Netdie Gees kan dit bewerk en Hy wil dit bewerk. Hy is reeds daarmee besig deur jou die vrug van dieGees voor te hou.  
​

Go:

Picture
Ek wil hê julle moet gou oor vriendelikheid gesels en aan een voorbeeld by die huis en een voorbeeldby die skool dink hoe jy dit aan iemand kan wys.

1 Comment
Monique
11/7/2020 08:37:35 pm

Ander mense help , om gee vir ander, om n Juf te vra hoe dit met haar gaan ,glimlag , jou optrede,

Reply



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die leraar van ons gemeente en skryf aan hierdie gereelde blog vir ons tieners.

    Archives

    March 2022
    February 2022
    January 2022
    May 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur