'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

tienerkerk

Sondag 18 Oktober 2020

10/17/2020

0 Comments

 

Die vrug van die Gees - deel 2 - Vreugde

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. -Galasiërs 5:2

Flow:

Picture
Vreugde is ’n gevoel wat diep binne jou hart is. Dit is al beskryf as “die gevoel wat ontstaan wanneer ’n mens iets goeds kry of verwag”. Om vreugdevol te wees, beteken dat jy gelukkig is, maak nie saak of jou omstandighede goed of sleg is nie. Om die waarheid te sê, jy kan ontsteld wees oor iets, maar nog steeds vreugde in jou hart hê.

Slow:

Picture
Omdat vreugde deel vorm van die vrug van die Heilige Gees wat in elke kind van God se lewe teenwoordig behoort te wees, veronderstel dit dat ons elke dag van blydskap sal straal. Dat ander mense, ongeag ons omstandighede, aan die vreugdegehalte van ons lewens sal kan sien dat ons aan God behoort.
Dit is baie makliker gesê as gedaan. Geen mens kan dit regkry om elke dag vol vreugde en blydskap te wees nie. Elkeen van ons staan tog soms met die verkeerde voet uit die bed uit op, en daar kom oomblikke in ons lewens wanneer ons met die beste wil in die wêreld dit nie kan regkry om opgeruimd en bly te wees nie.
Die soort blydskap waarvan Paulus hier praat, is ’n blydskap wat van binne kom. ’n Blydskap wat glad niks te make het met hoe ons vandag voel of hoe dit vandag met ons gaan nie. Hierdie blydskap kom van Jesus self, en daarom sal die Heilige Gees dit vir ons moontlik maak om elke dag in te gaan met sy vreugde in ons lewens. Wil jy ’n lysie maak van hoekom jy vandag bly moet wees.

Know:

Picture
God het jou so lief dat Hy sy seun na die wêreld stuur. Jesus het vir jou sonde aan die kruis betaal. Die Heilige Gees is elke dag by jou. Hy woon in jou. Hy lei jou, leer jou en staan jou by. Dis mos oorgenoeg rede om elke dag van blydskap te straal!

Grow:

Picture
Wat weerspieël ek op die oomblik in my werk, in my gesin, by die skool/universiteit? Wat staan in die pad van God se vrugte in my lewe? Vra vir die Here om jou bewus te maak van die donkerplekkies wat die groei van Sy vrug in jou lewe verhinder.

Go:

  • Skryf hier jou eie lofpsalm aan die Here. Deel dit met jou gesin of vriende.
  • Neem die film “Happy feet” uit en kyk dit saam.
0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die leraar van ons gemeente en skryf aan hierdie gereelde blog vir ons tieners.

    Archives

    March 2022
    February 2022
    January 2022
    May 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur