'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

tienerkerk

Sondag 1 November 2020 - Die vrug van die Gees is geduld

10/30/2020

0 Comments

 

Wat beteken dit om geduld uit te leef?

Picture
Daar is min dinge in die lewe wat ons so fokus soos om te bid. Wanneer ons gedagtes wegraak is dit gebed wat fokus gee. Om nie deur die wereld saamgesleep te word nie, beteken dat ons gereeld moet bid. Ons moet stil raak.

Mag jy vandag bid, en stilraak.

Vat dinge stadig.

Jy kan hierdie gebed bid: "Here, eintlik het ek geen idee hoe om stil te raak nie. Ek glo egter dat U my altyd liefhet. Help my om my fokus te vind. Help my om stil te raak. Help my om geduld te vind.:


Flow:

Picture
Vandag wil ek sien dat julle elkeen besig is om te beweeg volgens die ritme van DC Talk, 'n baie ou band uit die 90's. Hul boodskap in hierdie lied is daar om die vloei in jou lewe te sit.

Is ook daar om jou te fokus. Ek hoop jy vind jou fokus in hierdie lied. Ek doen altyd. Dit herinner my aan God se genade.


Ek en jy het as mense die kapasiteit om ons lewens uit te stort voor die God van hemel en aarde. Dis waaroor die lied gaan.

Wanneer hy sing dat "confession is the road to healing", dan gaan dit daaroor dat ons net genees kan word wanneer ons bereid is om te deel wat in ons lewens besig is om te gebeur.

Know:

Picture
Om te kan fokus is nodig om enige iets suksesvol aan te pak. Fokus is egter net 'n klein deeltjie van dit wat nodig is om suksesvol te wees in enige iets wat ons aanpak. Ons moet ook bereid wees om dieper te delf in die tema van vandag se ontmoeting: geduld.

Fokus en geduld loop saam. Die een bou op die ander een. Wanneer ons dink aan geduld, dink ons aan Job. Maar wie was Job? Kyk hierdie video en vind uit:


Grow:

Picture
Om in geduld te groei vra van elkeen van ons te groei in ons prentjie van wie God is. Ons elkeen se verhouding met God is konstant besig om te ontwikkel, en daarom is dit belangrik dat ons elkeen die vrae oor die lewe vra wat Job ook gevra het.

Hierdie vrae help ons om geestelik te groei. Dit maak ons meer mens, en gee ons meer fokus.


Go!

Picture
Gaan skryf die dinge neer wat jou al geduldig gemaak het. Wat is daar wat jou help om te fokus, en hoe kan daardie fokus help om ander weer te help?

0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die leraar van ons gemeente en skryf aan hierdie gereelde blog vir ons tieners.

    Archives

    March 2022
    February 2022
    January 2022
    May 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur