Dis nie die maklikste van temas nie. Vry om te fokus? Hoe? Ons is dan 'n grendel staat. Ons kan nie vry wees nie. Vriende en gemeentelede, genade van God ons Vader, en die Here Jesus Christus deur die kragtige werking van Sy Heilige Gees. Kom ons bid nou saam dat God Sy Woord vir ons sal oopbreek: Die King James weergawe van die bybel som die eerste twee verse van hierdie teks anders op. Dit sê: "And put a knive to thy throat if thou be a man given to appetite..." Ontvang dan nou God se seën en lewe met die vryheid wat Sy liefde gee, gefokus op die waardes wat jou laat waarlik leef.
0 Comments
Leave a Reply. |
Elke Sondag se boodskap hierElke Sondag preek iemand anders. Soms Gerrit, soms Gerhard. Ander kere is dit Dr Adre of Ds. Phil. Archives
May 2022
Categories |