Wie preek?Gerrit Visser Inleiding:Wonderbaarlike maniere In die Bybel vind ons op verskillende plekke dat God intree in mense se lewens op wonderbaarlike maniere. Daardie frase: Wonderbaarlike maniere. Wat beteken dit in elk geval? God tree in op wonderbaarlike maniere. Dit beteken dat iets gebeur wat anders is as wat die mens, of dan mense, se verwagting is. Die uitslag laat dan die mense verstom, stil, of besig om te sug... Vandag se tema gaan juis daaroor. Dit gaan oor die oomblikke van sug, stil-wees, en stom wees. En dit alles in die verhaal van dit wat kort voor Jesus se geboorte afgespeel het. Maar eers kan ons saam stil raak by die Here. Gebed: Here, gee ons vandag genoeg genade om te mag sug, om te mag stil wees, en om stom te staan oor dit wat U in 2021 gedoen het, maar ook dit wat ons weet U gaan doen in 2022. Amen. Votum: In die stilte het ek na U gesoek, maar myself gevind. Wanneer ek gesug het van verligting was U hand op my skouer, wanneer ek gesug het van hartseer en angs, was U hand op my skouer. Stomgeslaan was ek oor U liefde, mag ek dit weer wees in 2022. Seëngroet: Genade vir U en vrede, van God ons Vader, en die Here Jesus, deur die kragtige werking van Sy Heilige Gees, Amen. Skriflesing: DIE GEBOORTE VAN JOHANNES DIE DOPER WORD AANGEKONDIG Prediking:
0 Comments
Leave a Reply. |
Elke Sondag se boodskap hierElke Sondag preek iemand anders. Soms Gerrit, soms Gerhard. Ander kere is dit Dr Adre of Ds. Phil. Archives
May 2022
Categories |