'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Sondag 7 Junie 2020 - Uit die duisternis

6/6/2020

0 Comments

 
Picture

Inleidend:

​Vir die volgende drie weke se eredienste het ons my pa se voormalige werkswinkel in ‘n kunsgallery verander, en daarom is hierdie eredienste meer kleurvol as jy dit kyk op Youtube.
 
Hier is die skakel om dit te kyk.
Indien jy die inhoud eerder wil lees is jy welkom, maar dis nie presies dieselfde as die preek soos wat ek dit aangebied het nie.

​Votum en Seëngroet:

 Die Woord van die Here kom vanoggend na ons uit Maleagi 4:2:
 
2“Maar die Son van Geregtigheid,
met genesing in sy vlerke,
sal opkom vir julle
wat eerbied en respek
vir My het.
Julle sal uitgaan en vrolik rondspring
soos kalwers
wat uit die kraal kom.”
 
Ons kan weet dat God ons roep om elkeen te leef as mense wat genees is. Mense wat die kuns van dans in die reën verstaan – Mense wat respek het ook vir Hom.
 
Amen.

Afkondigings:

Hier is ‘n paar afkondigings wat belangrik is om van kennis te neem:
Welkom aan Thinus Smuts wat verkies tot die kerkraad. Sy naam was per abuis nie laas week deurgegee nie.
 
Die volgende lidmate verjaar hierdie week:
 
7.  Susie Ferreira              083 731 4780
     Stephanus Lantze         -----------------
     Jan Pieterse                076 452 5080
     Lucy Swanepoel           011 763 1675
     Niel van Eeden            -----------------
     Jacques van Schalkwyk 011 762 8614
 
9   Sanet Botha                084 504 3984
 
10 Delene du Toit             ----------------
     Christie Jenner            011 763 2071
     Kobus Opperman         073 610 9943
 
11 Dean Bornman             ----------------
     Phillip Greyling            -----------------
     Janine Shields             082 554 6934
     Joey Thoresson           079 122 7536
 
12 Anton Prinsloo            082 900 6259
     Corrie vd Merwe          076 780 1737
 
13 Caren Smit                  011 763 1675        
      Christo Venter            084 840 1456  
 
Entrepreneurs: Ons gaan ons gemeente se tuisblad inpas om die entrepreneurs van ons gemeente te help. Indien jy ‘n entrepreneur is, en jou produkte wil bemark aanlyn, is meer as welkom om te kyk by www.nghorison.com se tuisblad om meer te leer oor hoe jy dit kan doen.
 
Onthou dat u melk direk by Danie Greyling kan bestel vir aflewering.
 
Barmhartigheid: Indien u betrokke wil raak by die gee van kospakkies kan u vir Andries Nel kontak. Sy kontakbesonderhede is op ons webtuiste, of u kan ook die kerkkantoor kontak. As gemeente is ons ook bewus dat daar dalk meer gesinne is wat finansiële uitdagings gaan beleef in hierdie tyd. Ons kan ook help met gedeeltelike kospakkies sodat jy jou finansies kan gebruik om dit te betaal wat die gemeente nie vir jou kan doen nie.

Indien jy gedurende die tyd by die huis u kas opgeruim het, kan u die klere wat u nie meer soek nie na die kerkkantoor bring op Dinsdae of Donderdae tussen 09:00 en 12:00.

Maskers vir skole: Alhoewel die regering alle skole van die nodige PPE (personal protective equipment) moet verskaf wanneer skole heropen, kan ons as gemeente help deur seker te maak dat daar genoeg maskers by skole is vir die dae wat kinders hul maskers verloor of vir die kinders wat nie dalk nie kry nie. U kan ‘n masker maak deur op ons webtuiste te kyk na ‘n basiese ontwerp.

Loflied:

Loof die Here uit die hemel,
loof Hom deur wie ons bestaan;
loof Hom eng'le, hemelwesens,
loof Hom son en prys Hom maan.

​Kom en loof Hom, kom en prys Hom,

kom en loof die Heer se Naam!

Loof die Here alle volke,
loof Hom alles wat bestaan;
loof Hom weerlig, sneeu en wolke,
loof Hom meer en oseaan.

Kom en loof Hom, kom en prys Hom,

kom en loof die Heer se Naam!

Skriflesing:

2 Wees my genadig, o God,
wees my genadig!
Ek soek skuiling by U.
In die skaduwee van u vlerke
sal ek skuil
totdat die onheil verby is.
3 Ek roep tot God
die Allerhoogste,
tot God wat gereed is om te help.
4 Uit die hemel antwoord Hy
en red my;
hulle wat my wil vernietig,
sal Hy verneder.
Sela
God sal sy trou
en waarheid stuur.
5 Ek is omring deur leeus,
tussen bloeddorstige mense
wat my wil verskeur.
Hulle tande
is soos spiese en pyle,
hulle tonge
so skerp soos swaarde.
6 O God, mag U geprys word
ver bokant die hemele,
en u heerlikheid besing word
oor die hele aarde.
7 Hulle het vir my voete
’n lokval gestel.
Ek voel terneergedruk.
Hulle het ’n gat
voor my gegrawe,
maar het self daarin geval.
Sela
8 Ek vertrou geheel en al op U.
Op U, o God,
vertrou ek onwrikbaar.
Ek wil lofliedere sing.
9 “Word vroeg wakker!” sê ek.
“Harp en lier, word wakker!”
Ek wil die dagbreek
wakker maak!
10 Voor die volke wil ek U prys,
Here,
tussen die nasies wil ek
u lof besing.
11 Want u trou is hoër
as die hemele,
u waarheid
reik tot in die wolke.
12 Mag U verhewe wees
tot bo die hemele, o God,
en u heerlikheid erken word
oor die hele aarde.

Prediking:

Let op hoe wonderlik Dawid se gedagtes verder reis as sy oënskynlike slegte situasie. Dinge lyk vir hom sleg, maar tog is dit nie. Dinge lyk erg, maar hy weet God is in beheer. Wat aanleiding gee tot die skryf van hierdie Psalm is Dawid wat vervolg word deur Saul. Saul is op daardie stadium nog koning van Israel, maar God het reeds vir Dawid laat salf as die nuwe koning. Saul wil vir Dawid vermoor en daarom voer hulle ‘n oorlog teen mekaar.
 
Dawid kruip op hierdie stadium weg in ‘n grot sodat Saul hom nie moet vermoor nie.
 
Dis toe dat hy hierdie pragtige Psalm skryf.
 
Kyk na hoe hy besig is om as’t ware deur die hemele te reik na dit wat bo is. Sy liggaam is in ‘n grot, maar sy hart en gedagtes is nie. Sy hart en gedagtes reik verder as die duisternis van die grot na die hemele.
 
Omdat hy die hemele aanskou, kan hy getuig sê die daaropvolgende verse. Hy kan God se Naam prys omdat God aan Hom groot wonders gedoen het.
 
Ek en jy kies vandag om in die duisternis te bly, of om dit te verlaat. Ons hoef nie in die duisternis te wees nie. Ons kan kies om die duisternis te verlaat.
 
Kies dit vandag saam met Dawid, en saam met miljoene gelowiges regdeur die wêreld.

George Herbert het gesê: "Hy wat in hoop lewe, dans sonder musiek".

Gaan leef so hierdie week.
 
Amen.

Offergawes:

Dankie aan almal in die gemeente en gemeenskap wat so onbaatsigtig die Koninkryk dien met hul offergawes.
Picture

0 Comments



Leave a Reply.

    Elke Sondag se boodskap hier

    Elke Sondag preek iemand anders. Soms Gerrit, soms Gerhard. Ander kere is dit Dr Adre of Ds. Phil.

    ​Maak nie saak wat gebeur nie, jy sal die erediens hier kan kry.

    Archives

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur