'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Sondag 14 Junie 2020 - Die toekoms

6/13/2020

0 Comments

 
Picture

Votum en Seëngroet:

Goeie more aan almal. Mag u elkeen ‘n wonderlik geseënde erediens beleef waar u dit tans lees.
 
Genade vir julle en vrede, van God ons Vader, en die Here Jesus Christus deur die kragtige werking van Sy Heilige Gees. Amen.

​Afkondigings:

Verjaarsdae:

Die volgende lidmate verjaar:
 
14   Deona Jonker                      079 879 4751  
15   Nic Faber                            073 757 6702
       Michelle vd Merwe              083 258 5257
16   Louisa vd Berg                     084 900 1325
       Kayden vd Struys                 -----------------
17  Mariana van As                     082 472 1708
       Tiaan vd Merwe                   083 412 5614
 
18  Louis Jordaan                       011 760 5257
       Ester Liddell                        082 457 6045
 
19  Laurence Bawden                  -----------------
      Lourens Pretorius                 071 797 0844
20  Brink Fourie                         073 184 2777

Entrepreneurs Netwerk:

​Verder het ons entrepreneurs netwerk afgeskop so paar weke gelede met die neem van foto’s en inneem van informasie. Daar is ook ander wat reeds besig is om deel te word. Ons vertrou dat die webtuiste teen volgende Sondag klaar sal wees met al hul informasie vir jou om te besoek:

Barmhartigheid:

Indien u betrokke wil raak by die gee van kospakkies kan u vir Andries Nel kontak. Sy kontakbesonderhede is op ons webtuiste, of u kan ook die kerkkantoor kontak. As gemeente is ons ook bewus dat daar dalk meer gesinne is wat finansiële uitdagings gaan beleef in hierdie tyd. Ons kan ook help met gedeeltelike kospakkies sodat jy jou finansies kan gebruik om dit te betaal wat die gemeente nie vir jou kan doen nie.

Indien jy gedurende die tyd by die huis u kas opgeruim het, kan u die klere wat u nie meer soek nie na die kerkkantoor bring op Dinsdae of Donderdae tussen 09:00 en 12:00

Maskers vir skole:

Alhoewel die regering alle skole van die nodige PPE (personal protective equipment) moet verskaf wanneer skole heropen, kan ons as gemeente help deur seker te maak dat daar genoeg maskers by skole is vir die dae wat kinders hul maskers verloor of vir die kinders wat nie dalk nie kry nie. U kan ‘n masker maak deur op ons webtuiste te kyk na ‘n basiese ontwerp

​Loflied:

Kom ons sing Lied 280:1-2 saam vir die Here.

Here, Redder,
groot en magtig,
U oorskou ons lewenspad.
In u liefde en genade
het U ook ons hand kom vat.
Heer, u leiding bring bevryding 
U het ook my hand kom vat.
U het ook my hand kom vat.
 
U, my Redder, groot en magtig,
U het my ook raakgesien.
Ek is feilbaar, swak, onseker,
tog wil ek U dankbaar dien.
God, my Here – u is Here!
Vas kan ek op U vertrou,
vas kan ek op U vertrou.
​

Gebed:

​Vader, wanneer ons dink aan die toekoms beleef ons verskillende emosies. Wanneer ons op pad is om te trou is ons opgewonde, wanneer ons sien hoe iemand sieker raak en op pad is om te sterf raak ons mismoedig. En nou in hierdie tyd wat ons met die Covid-19 virus gekonfronteer word, is dit asof tyd stilstaan.
 
Maar ons rekeninge staan nie stil nie. Ons verantwoordelikhede is elke dag met ons. Ons kom roep en vra dat u ons sal lei in hierdie oomblikke, sodat ons kan kyk na die toekoms.
 
Amen.

​Skriflesing: Romeine 15:13

Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. Ja, mag julle lewens tot oorlopens toe vol verwagting word deur die kragtige werking van die Heilige Gees.

​Prediking:

​Wanneer ek en jy gekonfronteer word met die toekoms kan ons nie anders as om sekere emosies oor dit te beleef nie. In hierdie teks kom sê die Woord vir ons duidelik dat daardie toekomsverwagting nie ons eie is nie. Dit is ‘n verwagting wat gekoppel is aan Jesus Christus. Dit word deur Hom gegee. Dit behoort aan Hom. Dis juis om hierdie rede dat Jesus die Alfa en die Omega genoem word. Dit verlede is verby – Hy was daar. Jy kan dus om vergifnis vra daarvoor en dit agterlaat. Die toekoms is onbekend, maar Hy is reeds daar. Hy wag ons in.
 
Hy vertel dus vir hulle dat hulle net die oomblik het. Hulle kan dus nuut kyk daarna. Wanneer die oomblik belangriker raak as die toekoms of die verlede vertel Paulus dan dat dit ons vul met iets nuut. Nie met wanhoop of negatiwiteit of pessimisme nie.
 
Hy sê dat daardie tipe toekomsverwagting ons ware geloof gee, en dat dit ons dan vul met vrede en blydskap. Die najaag van dit wat reeds verby is of dit wat dalk op pad is bring net wanhoop. Pasop daarvoor.
 
Maak gebruik van elke oomblik.
 
Amen
Picture
0 Comments



Leave a Reply.

    Elke Sondag se boodskap hier

    Elke Sondag preek iemand anders. Soms Gerrit, soms Gerhard. Ander kere is dit Dr Adre of Ds. Phil.

    ​Maak nie saak wat gebeur nie, jy sal die erediens hier kan kry.

    Archives

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur