'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Erediens - Sondag 4 Julie 2021

7/3/2021

0 Comments

 
Picture

Wie preek?

Gerrit Visser

Waaroor?

Ons nuwe reeks oor die lewe van Jeremia en wat dit vandag vir ons as gelowiges beteken, begin vandag. Gerrit preek oor vergeetagtigheid, en wat gebeur wanneer ons van God vergeet. Ons verruil Hom vir iets anders wat nie hoort in Sy plek nie.

Skriflesing en Prediking:

My volk het My vergeet

1 Die woord van die Here het tot my gekom: 2 Gaan roep hierdie woorde uit sodat elkeen in Jerusalem dit kan hoor.
So sê die Here:
Ek onthou nog hoe getrou jy aan My was in jou jeug;
hoe lief jy My gehad het toe jy my bruid geword het,
toe jy My die woestyn in gevolg het,
in 'n wêreld waar niks geplant word nie.
3 Israel was toe aan die Here gewy
soos die eerste vrugte van die oes.
Niemand wat hierdie vrugte geëet het, het ongestraf gebly nie,
rampe het hom getref, sê die Here.
4 Hoor die woord van die Here, mense van Jakob,
al julle stamme van Israel!
5 So sê die Here:
Waarin het Ek gefaal
dat julle voorvaders van My af weggedraai het,
dat hulle nikswerd afgode gedien het en so self niks geword het?
6 Hulle het nie gevra: “Waar is die Here
wat ons uit Egipteland laat optrek het?” nie.
Hy het ons deur die woestyn gelei,
deur 'n droë wêreld vol slote,
deur 'n dor land vol doodsgevaar,
deur 'n land waardeur niemand trek en waarin geen mens woon nie.
7 Ek het julle in 'n vrugbare land gebring
om die vrugte daarvan en die goeie dinge daarin te geniet,
maar toe julle in my land gekom het,
het julle dit verontreinig;
die land wat my eiendom is, is deur julle besoedel.
8 Die priesters het nie gevra: “Waar is die Here?” nie,
dié wat my wil moes bekend maak, het My nie erken nie.
Die regeerders het hulle teen My verset,
die profete het in die naam van Baäl opgetree
en gode gedien wat nie kan help nie.
9 Daarom kla Ek jou weer aan, sê die Here,
en ook jou nakomelinge kla Ek aan.
10 Gaan na die Kittiëreilande toe en kyk 'n bietjie, stuur boodskappers na Kedar toe en dink goed na:
Het daar al ooit so iets gebeur,
11 dat 'n nasie sy gode verruil het,
selfs al was hulle geen gode nie?
Maar my volk het My, hulle magtige God, verruil
vir gode wat nie kan help nie.

12 Selfs die hemel moet daaroor skrik en beef en sidder! sê die Here.
13 My volk het twee sondes begaan:
Hulle het My, die bron van lewende water, verlaat,
en hulle het vir hulle waterbakke uit klip gekap,
waterbakke wat gebars is en nie water hou nie.
Daar is soveel verskillende aspekte van die Woord van God waaruit mens elke week kan preek. So waarom dan ‘n reeks oor Jeremia. Die antwoord is eenvoudig, maar ook belangrik. Dit gaan daaroor dat ons as mense lyk my, deesdae, sukkel om met ons emosies te werk. Die bewustheid van emosies is egter nie nuut nie. Net omdat ons dalk meer verstaan oor hoe emosies funksioneer as gevolg van mediese wetenskappe en die sielkunde, beteken nie dat daardie emosies nog altyd daar was nie.
 
Die emosies was daar in antieke tye, en dis steeds daar. God gebruik telkens emosies om te beskryf hoe Hy voel oor ons. Ons verstaan menslike emosies, en daarom praat God deur dit met ons.
 
In hierdie teks praat God oor die feit dat die volk Hom vergeet het, en watter taal gebruik Hy? Hy gebruik liefdestaal.
 
Hy praat van ‘n huwelikseremonie. Hy praat van hoe ‘n meisie nie haar juwele vergeet wanneer Sy trou nie, so hoe kan die volk dan hul God vergeet.
 
Ons vergeet maklik. Vergeetagtigheid is gewoonlik die gevolg van een van twee dinge:
 
1. Die chaos was te veel waarbinne dit was wat jy nie moes vergeet nie, of
 
2. Dit was nie belangrik genoeg om van te onthou nie.
 
Dink vir ‘n oomblik van ‘n belangrike datum wat jy dalk vergeet het, soos bv. ‘n huweliksherdenking. Wat is gewoonlik ‘n geliefde se antwoord wanneer jy so iets vergeet? “Was dit dan nie vir jou belangrik nie?”
 
Jou antwoord: “Natuurlik was dit vir my belangrik! Dinge was net baie besig. Ek is jammer.”
 
Sien, daar is dan die tweede rede: Dinge was net te besig.
 
Dis vandag nog presies dieselfde:
 
Sekere mense is net te besig vir God. Hulle lewe is te chaoties. Kry jou prioriteite in die Here. Hoe meer tyd ek saam met die Here spandeer, hoe minder chaos voel die lewe, en glo my, die lewe kan soms chaos raak as jy twee klein kindertjies het.
 
Die ander is dat mense net nie meer dink dat God belangrik is nie. Hulle wil nie die video’s kyk nie, hulle wil nie blogs lees nie. Hulle wil net nie.
 
Wel, God sê vir albei van ons: “Ek het jou lief. Spandeer tyd in die kere in die verlede wat ek vir jou voorsien het.”
 
Nie net jare terug nie, maar sommer laas week.

Picture
0 Comments



Leave a Reply.

    Elke Sondag se boodskap hier

    Elke Sondag preek iemand anders. Soms Gerrit, soms Gerhard. Ander kere is dit Dr Adre of Ds. Phil.

    ​Maak nie saak wat gebeur nie, jy sal die erediens hier kan kry.

    Archives

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur