'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Erediens - 21 Februarie 2021

2/20/2021

0 Comments

 

Wie preek?

Gerrit Visser

Wat is die tema?

As jy net een ding kon doen

Hoekom is dit belangrik?

Vandat ons klein is leer ons dat daar iets is wat ons kan doen wat niemand anders op aarde kan doen nie. Hierdie is egter 'n leuen. Daar is baie mense wat dieselfde take kan verrig, maar daar is niemand wat dit op jou manier kan doen nie.

Begin in lofprysing:

Kom ons sing saam met die gemeente die volgende lied. Lied 308:1,5. Neem my lewe, laat dit Heer.

Skriflesing en Prediking:

Julle weet dat ek niks teruggehou het wat vir julle voordelig kon wees nie, toe ek by julle in die openbaar gepreek en julle in julle huise onderrig het. Ek het sowel die Jode as die Grieke ernstig vermaan om hulle tot God te bekeer en in ons Here Jesus te glo.

“En nou gaan ek Jerusalem toe, daartoe gedring deur die Gees. Wat dáár met my sal gebeur, weet ek nie. Ek weet dat die Heilige Gees my in elke stad verseker dat gevangenskap en vervolging op my wag. Maar al is my lewe vir my kosbaar, reken ek dit van geen belang nie as ek maar net my lewenstaak kan voltooi en die dienswerk wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaar maak: dit is om die evangelie van God se genade te verkondig.

Handelinge 20:20-24

In die Bybel sien ons gereeld dat die volgelinge van Jesus spesifieke vaardighede gehad het vir spesifieke uitdagings. In die boek Esther sien ons dat sy ‘n goeie diplomaat was. Watter vaardigheid het daaragter geskuil?

Ons sien dat Dawid baie moed gehad het. Watter vaardigheid was daar in sy agtergrond? En so kan ons aangaan oor al die Bybel se karakters. Elkeen het ‘n vaardigheid gehad, maar dis eers wanneer ons dieper in hul lewens in delf, dat ons kan sien wat dit was. Hul dade wys op hul verskillende vaardighede.

Ek wil vandag met jou vier vaardighede deel wat ons vind in die Bybel. Dit lyk vir my asof daar elf is, maar ek wil hê ons moet fokus op vier vaardighede vandag.

Voordat ons na daardie vaardighede kan kyk, moet ons eers kyk na wat presies ‘n vaardigheid is. Ons kan twee definitiewe bestanddele gee vir wat vaardighede is. Dit gaan in albei gevalle oor iets wat in jou is.

Vaardighede:
  1. Iets waarin jy goed is (wetend of onwetend)
  2. Iets waarvan jy hou (wetend of onwetend)

Jy sien dis belangrik om te onderskei tussen hierdie twee stellings wat ek maak. Baie mense is dalk goed in iets, maar hulle hou nie daarvan nie. Ander hou weer van iets, maar is nie goed daarin nie. Vaardighede kan net ontwikkel word wanneer albei met mekaar belyn word. Albei moet ontgin word. Indien dit wel gebeur, kan jy sien dat jou vaardighede tot optimale benutting in die Koninkryk gebruik kan word.

Dissipelskap gebeur in twee rigtings. Dit funksioneer na binne en na buite. Eerstens na die binnekant toe van die kerk. Daar is baie mense in die kerk wat steeds nie dissipels van Jesus is nie. Dit gebeur ook na buite. Na mense wat daar buite beweeg wat nog glad nie deel is van enige gemeente of die Koninkryk nie.

Ons vaardighede is daar om die kerk en Koninkryk na binne en na buite te versterk.

Die rigtings waarin dissipelskap funksioneer – na buite en na binne. En dis presies waarna Paulus in hierdie tekste verwys. Hy is vreesloos om Jerusalem toe te gaan omdat hy weet dat hy sy vaardighede reg ingespan het vir die kerk. Hy het dit na binne en na buite gedoen om dissipels van Jesus te maak.

Het jy al jou vaardighede ingespan vir die Koninkryk?

Die vier vaardighede wat ek dink ons soms mis in die kerk is die volgende. Dis vanuit talle lyste van vaardighede wat aanlyn beskikbaar is. Van die lyste waardeur ek gegaan het was lank, en ander kort. Ek dink nie daar was twee wat dieselfde was nie.

Storie -vertelling (Salomo) – Die vaardigheid om ander te laat omgee deurdat ‘n storie vertel word.Salomo moes volgens Spreuke, Prediker en Hooglied ‘n briljante skrywer gewees het wat oor ‘n wye reeks vrae gedink het. Meer as enige iets anders, het hy die kapasiteit gehad om stories te vertel. Kom ons kyk na ‘n boek soos Spreuke. Dit gebruik eenvoudige taal en wil almal help om prentjies te ontwikkel. Stories het die kapasiteit om prentjies te ontlok. Die hoorders of lesers van Spreuke kan hulself in die situasie van die verskillende scenario’s indink.

Ons moet meer geleentheid gee om stories te vertel en na te luister in die kerk.

Taal (Dawid) – Mense wat deur eerlike taal ons herinner dat ons mens is, dat ons stilstaan.Dawid se eerlike taal in die Psalms is juis ook nodig in vandag se tyd. Ons moet fokus op eerlike emosies en die impak daarvan.

Die kerk kan nie net stories vertel wat ons help om meer doelgerig te leef nie. Ons moet ook taal gebruik om dit te doen.

Argitektuur (Moses) – Die manier wat ons spasies vul is belangrik. Jy kan ‘n uitstekende preek gee net deur ‘n stoel neer te sit en met ‘n gemeente daaroor te gesels. Waaraan dink jy wanneer jy die stoel sien? Op watter stoele sit jy vandag? Is daardie stoele gemaklik? Watter impak het dit op jou as mens? 

In die Bybel vind ons dat spesifieke argitektuur belangrik is. Moses moes byvoorbeeld baie spesifiek die ark laat bou het. Dit moes mense in konneksie met God bring. Minimalistiese voorwerpe in gebou wat die rigting wys na Jesus, het die potensiaal om mense nader aan God te bring.
 
Tegniese vaardighede (Moses) – Ons sien dat God direkte opdragte gee aan Moses oor wie spesifieke take moes verrig met die bou van die ark. Dit was ook dieselfde vir Salomo wanneer hy die tempel baie jare later gebou het. In die geval van Salomo was nie eers al die bouers Israeliete nie, maar hulle was die beste.Ons moet weg beweeg daarvan dat die kerk dink ons kan net ‘n verskil maak met die mense wat ons hier het. Ons kan maar wyer kyk.

Ook dit het die potensiaal om dissipels te maak.
 
Gebruik jy vandag jou vaardighede om die Koninkryk uit te brei?

Nog preke en boodskappe:

Afkondigings:

Picture

Ons bid vir:

Emma Holder, Bernard Semmelink, Roelie van Wyk, Max de Waal, Andre Pretorius

Verjaarsdae:

21  Kotie Meyer                083 383 2119
      Sharne Viljoen            ----------------
23  Erich Aspeling            079 715 5246
24  Elize- Kleintjie Fourie   082 856 8065
      Lerisha Jordaan          082 275 4140
25  Martin Smith              011 760 1354
      Evelyn van Aarde        061 324 9002
26  Frederik de Beer         072 621 5935
      Lynette Jonker            072 604 5759
      Truia Pretorius            082 585 4458  (90 jaar)
      Shirley Schelle            073 726 2834
27  Deon Swart                082 775 8363
      JP Swart                    084 583 6600
      Juan-Martin v Aswegen 084 5264796

0 Comments



Leave a Reply.

    Elke Sondag se boodskap hier

    Elke Sondag preek iemand anders. Soms Gerrit, soms Gerhard. Ander kere is dit Dr Adre of Ds. Phil.

    ​Maak nie saak wat gebeur nie, jy sal die erediens hier kan kry.

    Archives

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    January 2022
    December 2021
    October 2021
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    June 2021
    May 2021
    April 2021
    March 2021
    February 2021
    January 2021
    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur