Waaroor gaan dit?God het alles gemaak in ses dae. Kan jy die dae onthou, of nie?
Bybelverse:Genesis 1
|
Waaroor gaan dit?In God se tweede verhaal oor hoe Hy alles gemaak het sien ons dat God vir die mens leer hoe om te sorg vir alles wat Hy gemaak het.
BybelverseGenesis 2
|
Waaroor gaan dit?Die mens is nie altyd so goed met verantwoordelikheid neem van alles nie, ook nie van onsself nie, en dit is sonde.
BybelverseGenesis 3.
|
Waaroor gaan dit?Kinders sukkel soms met woede. Ons almal doen. Hierdie ontmoeting help kinders om hul woede te verstaan, en ook God se genade en vrede.
Bybelverse:Genesis 4:1-16
|
Waaroor gaan dit?Een van die mooiste verhale in die Bybel is die een van Noag wat luister toe God met hom praat. Ons fokus op luister na God in hierdie ontmoeting.
BybelverseGenesis 6:1-8:22
|
Waaroor gaan dit?Kommunikasie is 'n belangrike vaardigheid vir kinders, maar kan tegnologie help daarmee of nie?
BybelverseGenesis 11:1-9

Waaroor gaan dit?In hierdie ontmoeting kan die kinders deur 'n gedig weer die verhaal van Jakob en Esau leer, en ook dat kinders mekaar moet vergewe.
BybelverseGenesis 26-28