'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Dagboek

Kontak die kerkkantoor vir 'n gedrukte weergawe van ons jaar se kalender

Maart

April

Picture
Picture

Mei

Picture
Picture
Picture

    RSVP Dames afskeid - 19 Mei 

Stuur

    RSVP Saalkamp - 27 Mei

Stuur

    RSVP Broertoer - 28 Mei 

Stuur
Picture

Junie

junie

Picture

Handmade

To edit, click on the text to start adding your own words.
Picture

Just Add Coffee

To edit, click on the text to start adding your own words.
Picture

Take Anywhere

To edit, click on the text to start adding your own words.

Weeksprogram

Wees deel van die ritme van ons gemeente se lewe. Jy kan dit aanlyn doen, of by die gemeente se gebou, en van enige plek in die wereld.


Vrydae:

Op Vrydae stuur ons die Jou Naweek e-pos. In hierdie e-pos stuur ons meer informasie oor die naweek se erediens, asook die tienerkerk en kinderkerk se byeenkomste in blog-formaat. Op daardie manier kan ouers en kinders steeds die tienerkerk en kinderkerk geniet al is hul nie in die eredienste nie.

Sondae:

09:00 - Erediens (word ook via facebook live uitgesaai) - Kontak die Kerkkantoor indien jy nog nie die erediens al live kon sien nie.

09:00 - Kinderkerk (tydens hierdie geleentheid praat ons oor die teksverse, vrae en videos wat in die blog van die vorige Vrydag reeds na die gemeente gestuur is.)

09:00 - Tienerkerk 
(tydens hierdie geleentheid praat ons oor die teksverse, vrae en videos wat in die blog van die vorige Vrydag reeds na die gemeente gestuur is.)

​09:00 Belydenisklas (Ons gebruik www.belydenisklas.com se materiaal)

Maandae:

08:00 Die week se afkondigings en program word uitgestuur via whatsapp.

10:00 Koffietyd teksvers vir die dag.

​Aande: Moontlike bedienings vergaderings

Dinsdae:

09:00 Biduur: In die gemeente se hoofgebou. Ons gaan dit steeds via Whatsapp ook versprei.

10:00 Personeel vergaderings

Woensdae:

08:00 Woensdag Inspirasie e-pos en blog word uitgestuur met inspirasie vir die middel van die week.

08:30 Bestuurskommissie vergaderings (elke twee weke)

10:00 Bybelstudie: Dit word gedoen as 'n aanbieding in die hoofgebou, en nie in die konsistorie soos voorheen nie (Word ook lewendig op facebook uitgesaai)

Donderdae:

10:00 Senior byeenkomste (elke drie maande)

11:00 "Kliek jy" video word versprei via sosiale media en ander platforms

18:30 Roodepoort Bybelskool by NG Gemeente Horison-Noord
​
18:30 Jeug by NG Gemeente Wilgespruit

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur