'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Covid-19

Omdat ons besef hoe belangrik dit is om mense te dien tydens die Corona Virus pandemie, het ons besluit om 'n deel van webtuiste net hiervoor in te rig.

Enige iets van hoe om jou kinders geestelik te bedien, wat om te doen as jy siek word, tot die sielkundige implikasies wat hierdie virus op almal het.

Soek vir enige iets en onthou:

God is met jou, waar ookal jy is!

Maak 'n masker vir een van die skole in ons omgewing. Ons doelwit is om 200 maskers te maak wat die skole kan gebruik vir kinders wat nie maskers het nie, of dalk vergeet om skool toe te neem (want kinders kan alles vergeet).

​Jy kan ook jou eie ontwerp gebruik.

Hierdie video verduidelik hoe ouers en kinders saam die opvoedingsproses kan hanteer gedurende 'lock down'.

Dit kyk ook na vrae soos moet ek my kind uit die skool haal en 'self onderrig' begin doen?

Hierdie skakel bevat ook 'n rooster wat ouers kan help met onderrig by die huis.
Laai rooster af
Weereens dankie aan Ineke Morris vir haar tyd om ons gemeente en gemeenskap te dien.

Is dit regtig so ernstig?

Picture
​Daar is talle mense wat dink dat die Corona Virus sommer oordrewe is.

In hierdie artikel deur die Washington Post word verduidelik dat die enigste manier om die virus se verspreiding te bekamp deur middel van isolasie kan gebeur.

Mense moet net minder rondbeweeg.
Lees


Boodskap van Gerrit, ons dominee, oor praktiese reëlings rondom die gemeente se aktiwiteite en eredienste, asook die gemeente se toewyding tot volhoubare bediening.


Na aanleiding van Suid-Afrika se 21 dae self-isolasie poging om die Covid-19 virus te breek


Bybelstudies, videos en 21 dae se geestelike reis saam met Jesus. Sy lewe, Sy sterwe, Sy opstanding.
Besoek
Picture

Pasop vir die verkeerde statistiek

Besoek Worldometer se webtuiste met die korrekte statistiek rondom die verspreiding van die virus.
Webtuiste

Dis belangrik om jou vrese te definieer gedurende die 21 dae wat jy by huis is. Om jou vrese te verstaan, is om jouself te verstaan.

Indien jy geloof nodig het gedurende hierdie tyd, kyk gerus na hierdie pragtige video. Onthou, God seën ons selfs al verval ons aardse liggame.

Covid-19 en my kinders

Baie mense wonder wat die impak sal wees op kinders se lewens gedurende die verspreiding van hierdie virus.

Simptome

In hierdie video deel Dr Hillary Babcock watter simptome ons na moet kyk by ons kinders wat kan dui op die moontlikheid van die virus by ons kinders.

By die huis

Hierdie video bevat meer inligting oor speletjies wat jy met kinders kan speel.

Sielkundige welstand

In hierdie video bespreek Mandy Rodrigues die sielkundige welstand van kinders geduerende die tyd by due huis.


Ons plaas daagliks materiaal op ons webtuiste wat jou kan dien in hierdie tyd van die covid-19 virus se verspreiding.

    Stuur vir my weeklikse informasie oor Covid-19

Stuur
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur