'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Wanneer dinge gaan staan: (Garage Kerk 30 Junie 2020)

6/30/2020

0 Comments

 
Picture

As gevolg van 'n siekgevoel wat nie so lekker lyk voor 'n kamera nie, is vandag se Garage Kerk in geskrewe formaat. Lekker lees

"Jy weet", sê ek vir Chanelle die ander aand: "Dis makliker om die gemors by SAL uit te sorteer as om vir Cilliërs aan te trek."

"SAL staan darem stil", merk sy op en ons albei lag, maar net vir 'n oomblik. CIlliërs hardloop alweer in die gang af en dit wat by SAL gebeur en elders in die wêreld is nie eintlik 'n grap nie.

Dinge het gaan stilstaan en alles voel deurmekaarder as die kyk wat 'n draaibal bouler gee nadat AB de Villiërs weer sy aflewering bygekom het asof die bal nie gedraai het nie.

Kan die bybel ons dalk help om te verstaan waarom dinge stilstaan. Wag net so bietjie, voor die Openbaring verklaarders weer aan die comment raak. Ons gaan nie verder gesels oor die eindtyd nie. As jy dit wil doen, kies 'n ander forum. Vandag skryf ek eerder oor 'n paar gevalle waar dinge gaan stilstaan het en hoekom.

Hier is 'n paar eerbare gebeure wat genoem kan word, maar wat nie noodwendig op ons van toepassing is vir vandag nie:

1. Die keer toe die son gaan stilstaan het en die Israeliete teen een of ander nasie kon veg en wen. Dis die keer wat Aaron en Hur Moses se hande in die lug moes hou.
2. Die keer toe Moses die volk deur die rooisee moes lei. As die water nie stilgestaan het nie, was hulle weggevoer met die water - Tsunami-styl. Hmmm. Moses is nou al by twee van hierdie verhale betrokke.
3. Die volk wandel vir 40 jaar in die woestyn omdat hulle te bang was vir die reuse in Jerigo. Moses is regtig nogals baie betrokke by hierdie verhale.

Elk geval.

Die bybel is vol van raad oor wanneer dinge stilstaan en tyd (nee, ons gaan ook nie "daar is'n tyd vir alles"-teks nou gryp nie).

Die Psalms help ons weereens daarmee. Dawid was 'n persoon wat gereeld moes leer wat om te doen en nie te doen nie wanneer dinge stilstaan.

Hy skryf in een van die Psalms "my tyd is in U hand". Dawid het geleer dat dinge nooit oornag gebeur nie. Om te wag op God is belangrik.

Habakuk skryf hieroor in Habakuk 2. Hy sê: "Ek wil op my uitkyktoring gaan staan en wag om te verneem wat God vir my wil sê..."

Post-moderne mense sukkel om te wag. Dinge moet altyd dadelik gebeur. Dalk is dit waarom God vir volk so baie vakansies gegee het. Dalk is dit waarom die boere hulle grond elke sewe jaar moes laat rus.

Alles moet leer om te wag, om stil te staan, en ek en jy ook.

Nou staan ons almal stil op 'n manier, en DAAROOR is ek nie een oomblik hartseer nie. Vir meer as 3 maande bad ek my kinders elke aand - dis een van my hoogtepunte. En daar is talle meer.

Waarom het God jou laat stilstaan nou dat ons almal moet stilstaan?

Wat is dit wat God vir jou vandag sê, Habakuk?

​Gaan wag so bietjie...
0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur