'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Uitnemendheid moet 'n plan hê!

6/5/2019

0 Comments

 
"Hy was nie 'n slegte leier oor hy slegte besluite geneem het nie. Hy was 'n slegte leier oor hy geen besluite kon neem nie" - Aanhaling uit Band of Brothers
Indien jy nog nooit Band of Brothers gekyk het nie, kliek hier vir 'n minuut video wat iets deel van Easy Company se verhaal. Hierdie manne was op D-Dag gedurende die tweede wêreldoorlog met valskerms afgestuur in Frankryk.

In die agt episode mini-reeks vertel bekende akteur en regiseur Tom Hanks hul verhaal. Daar is baie te leer oor leierskap in die film. Die aanhaling waarmee hierdie blog begin kom uit die film, en verwys na een van die leiers wat nooit erens te vind was wanneer daar geskiet word op die manne nie.

'n Swak leier omdat hy geen besluite neem nie, maar wag, kyk eers die video:
Die kerk kan baie leer by die manier wat Easy Cmpany geleef het. Die bybel leer dat ons vir mekaar moet veg.

Nehemia was iemand wat dit gedoen het. Sy plan om Jerusalem se mure te herstel en vir ander infrastruktuur te gee was nie perfek nie, maar dit was 'n plan.

Om maarnet gemeente te wees in die toekoms beteken vir my niks nie. Nie as 'n lidmaat nie, en verseker nie as 'n leraar nie. Ons moet 'n plan hê, en indien daardie plan nie werk nie, moet ons grootmoedig genoeg wees om weer te besin daaroor, maar om geen plan te hê nie is fataal.

In hierdie gemeente fokus ons op uitnemendheid in 2019. Dit beteken dat ons deur die goeie verhoudings wat ons met mekaar het probeer om almal te ondersteun om God in sy of haar lewe te vind.

DIT is ons roeping.

Kom wees deel daarvan!
0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur