'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Uitnemendheid in Deel 8 - Wanneer niemand kyk nie

4/2/2019

0 Comments

 
Hoe om in uitnemendheid te leef wanneer niemand kyk nie.

Hierdie onderwerp is so belangrik dat ek seker is iemand anders kan meer daaroor skryf as ek, maar omdat uitdagings altyd daar is om te oorkom, hier gaan ons.

Die vraag oor uitnemendheid wanneer niemand kyk nie is 'n fundamentele vraag oor karakter. Wanneer ons vrae hoe om in uitnemendheid te leef wanneer niemand kyk nie, neem ons aan dit sal dieselfde wees wanneer almal kyk, dit wil sê: Die manier wat ek optree en leef voor ander is dieselfde as wanneer ek nie by hulle is nie.

In my denke oor hierdie saak het ek besef dat ons by die verkeerde plek begin, want ALMAL van ons is anders in verskillende geselskap, en ALMAL van ons verskil wanneer dit kom by 'n definisie van optrede in uitnemendheid. Vir die een is die lewe in uitnemendheid om met 'n pak klere kerk by te woon, maar nie vir 'n ander nie. Dus... moet ons eerder nie hier begin nie.

Ons moet eerder begin by basiese take in uitnemendheid wanneer niemand kyk nie.

Omdat die taak van 'n skrywer is om mense prakties uit te daag, gaan hierdie skrywer nou sommer ook prakties raak:

1. Was die skottelgoed. As jy bereid is om die skottelgoed te was voor ander (dit geld vir kollekte in bordjies goei ens ook), moet jy dit ook doen as niemand by die huis is nie.

2. As jy nie vloek by die kerk nie, moet ook nie vloek in die verkeer nie.

3. As jy getuig van God se genade vir jou vriende by die kerk, moet jy ook sensitief wees om dit by die werk te doen.


Al drie hierdie voorbeelde bring ons terug na die lewe en sterwe van Jesus. Hy gee vir ons drie riglyne om seker te maak ons leef in uitnemendheid wanneer niemand sien nie:.

1. Jesus sê: "Jou een hand moenie weet wat doen jou ander hand nie..." Vergeet wat jy vir mense gedoen het die oomblik wanneer dit verby is. Hoekom? Wel, die antwoord is hoogmoed. Ons kan baie vinnig te veel onthou van wat ons vir God gedoen het. Die lewe in uitnemendheid soek geleenthede om te help, net sodat jy dit kan vergeet.

Jy moet ook uitgedaag wees om seker te maak jy dien ander waar jou vriende en ander wat jou ken geen idee het van wat jy doen nie. Ook dit is uitnemendheid wanneer niemand kyk nie.

2. Jesus noem die Fariseërs per geleentheid huigelaars. Die rede is omdat dit wat hul gedrag verskil van plek tot plek. Nie op die manier wat ek aangeraak het aan die begin van die blog nie. Hulle probeer eerder mense wees wat hulle nie is nie. My optrede verskil ook van plek tot plek. Jesus se probleem met hulle is dat hulle voorgee. Mense wat voorgee, kan nie leiers in die kerk wees nie. Die lewe van uitnemendheid vra dat jy in jou binnekamer stilraak oor wie jy werklik is.

Ek sien uit daarna om jul gevolgtrekkings oor hierdie skrywe te lees. Onthou, jy is tot alles in staat deur Christus wat jou die krag gee!

​Gerrit
0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur