'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Simson se probleem met die AA:

2/21/2020

0 Comments

 
Picture
Simson is waarskynlik een van die mees kontroversiële karakters in die Bybel. Miskien nie oor hy wou wees nie, maar oor ons as lesers meer as 3000 jaar na hy geleef het sukkel om hom te verstaan.

Simson lyk vir my na ‘n boelie. Wanneer jy sy verhaal in Rigters 14 en 15 lees lyk hy na iemand wat sukkel met twee karaktereienskappe.

Kom ons noem dit die AA.

Arrogansie, en aggressie.

​Die verhaal in Rigters 14 is deurslaggewend (Weereens gaan lees dit deur op die link te kliek)

Rigters 14
​Dis duidelik dat Simson arrogant is, dalk juis omdat hy so sterk was. Dalk sou ek ook gewees het as ek 3000 mans kon doodslaan. Sy eie ouers lyk bang te wees vir hom. Hy lig hulle bloot in dat hy met ‘n vrou wil trou en dat hulle haar moet gaan haal vir hom.
 
Selfs in gebed is hy arrogant.
 
En as hy kwaad raak (wanneer sy arrogansie hom in steek laat) dan wreek hy homself op duisende.
 
Verseker ‘n boelie. Dit kan nie anders nie. Simson is die seuntjie wat op sy eie tydens pouse in die klas waarskynlik sou sit omdat die kinders rondom hom vrek bang sou wees om snoepie toe te gaan.

​Is dit ‘n uitgemaakte saak?

​Ek is nie so seker nie. Die Bybel sê dat God al hierdie dinge so gebruik het sodat Simson op die einde van sy lewe baie Filistyne sou laat betaal. Dis daardie deel van sy lewe toe hy blind was en die pilare omgestoot het wat homself en Filistyne almal doodgemaak het. (Weereens, kliek op die link om die storie te lees).
Rigters 14
​Die vraag is of dit beteken dat God vir Simson so arrogant gemaak het? Die skrywer van die verhaal laat dit klink asof dit God se plan was dat alles so moes gebeur om die Filistyne te straf.
 
Sal God iemand arrogant en aggressief maak om Sy wil te laat geskied?
 
Soos met alles in die lewe is die antwoord op hierdie vraag redelik kompleks, en die beste manier om ‘n komplekse saak te hanteer, is om nog vrae te vra. Maar die keer eerder verhelderende vrae te vra. ‘n Voorbeeld van so ‘n vraag is: “Hoekom sou God iemand arrogant en aggressief maak om ander te vernietig?
 
Hy sou nie. Ons lees nêrens dat God dit gedoen het nie, maar wel dat “die Gees van die Here oor Simson gekom en sterk gemaak het”.
 
Waarom sou God dit dan doen as Hy weet Simson sou krag verkeerd gebruik het?
 
Hierdie is eintlik die vraag agter die vraag. Hoekom gee God vir mense gawes en talente wat dit gebruik vir die teenoorgestelde as wat Hy bedoel?
 
Die antwoord hierop het ek nie. Dankie tog.
 
Wat wel belangrik is om te besef is dat God Jesus stuur om vir ons dinge in perspektief te plaas, veral dit wat die Ou Testament uitbeeld. Jesus het ‘n paar baie aggressiewe en arrogante volgelinge gehad. Behalwe vir Judas Iskariot sien ons dat hulle elkeen se lewe God se liefde weerspieël.
 
Miskien is die vraag oor of God mense aggressief en arrogant maak om Sy wil te doen minder belangrik as die vraag oor wat ons daaruit kan leer vir ons eie geestelike groei en reis van dissipel-wees.
 
Daardie vraag is een wat naby aan ons is. Dis die vraag wat diep probeer verken wie ons as mense is.
 
Wanneer ek kyk na my eie lewe kan ek nie anders as om te dink aan die kere wat ek aggressief en arrogant was nie. In graad 9 het ek ‘n ander leerling van ons skool so geslaan dat my pa gesê het dat hy twyfel of hy my alleen kan vertrou met enigiets.
 
Dis toe dat hy my die storie vertel oor hoe hy eenmaal ‘n seuntjie wat saam met hom in Laerskool was in die hospitaal in geslaan het met een hou. Daardie aand in my pa se ouerhuis was hy vertel dat hy nog so kwaad sal raak dat hy iemand kan vermoor. My pa sou nooit weer iemand slaan nie. En hy het ook nie.
 
Die probleem is nie God wat die krag gee nie, maar eerder ons wat nie altyd weet wat om daarmee te doen nie.
 
So moes ek leer dat daar gesonde plekke is om van jou aggressie ontslae te raak, en dat arrogansie gewoonlik verdwyn wanneer jy in ‘n span wil werk en sukses wil behaal (in hierdie verband het ‘n gesonde dosis rugby en krieket my baie gehelp).
 
Ek dink nie God het vir Simson aggressief en arrogant gemaak nie, maar ek weet dat God selfs diegene wat arrogant is gebruik om soms Sy wil te doen (dit kan niemand ontsnap nie, en is ‘n gedagte wat regdeur die Bybel voorkom).
 
Wat ek gemis het in my lewe was ‘n diep konneksie met God. My eie AA het in die pad daarvan gestaan. Dit het ook in die pad van Simson gestaan. Ons sien nêrens dat Simson homself diep ver ootmoedig voor God nie. Selfs nie eens toe hy sy eie lewe neem om die pilare in mekaar te stoot wat die Filistyne verwoes nie. Selfs dan is hy kwaad en wil hy ‘n punt bewys.
 
In matriek, nadat ek my lewe daadwerklik in God se hand geplaas het, sit ons die gereeld die TV aan om te sien hoe Corrie Sanders nog ‘n teëstander planke toe slaan (waarskynlik in die eerste rondte). Ons kon dit doen, deur God se genade, om ons nie meer nodig gehad het om ‘n punt te bewys nie.
 
Daar was niemand om weer uit te slaan nie. Niemand om te beïndruk nie – daar was God se vrede.
 
En vandag nog, wanneer die AA by my kom kuier, dan soek ek daardie rusbank in my gees op. Daar waar ons in vrede kan sit.
 
As die AA vandag by jou kom kuier, verklaar Jesus se genade daaroor, leer jouself ken, en groei in jou dissipel-wees as iemand wat ‘n dieper verhouding met God en mens soek.
 
God weet ons land het sulke mense nodig.
0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur