'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

'n Cupcake is 'n kolwyntjie, of is dit?

8/11/2016

0 Comments

 
Daar is min dinge so lekker soos uitreik in die gemeenskap, en so paar weke terug het ons gemeente presies so gemaak.

Dit was 'n Sondag, 'n pragtige Sondag. Dit was na kerk. Die gemeente het almal cupcakes, ek bedoel kolwyntjies, gebring en saam geëet na erediens.

Toe begin die groot pret. Tien van ons het die res van die cupcakes, ek bedoel kolwyntjies, bymekaar gemaak in skinkborde en die strate ingevaar om dit aan oënskynlik onbekendes te gee. Ons boodskap was eenvoudig: God is lief vir jou, geniet jou dag. Hier's 'n cupcake, ek bedoel 'n kolwyntjie.

Baie mense hou nie van uitreik nie. Hulle dink aan moeilike bybelverse verduidelik en veraf lande waar jy dalk vermoor kan word vir jou geloof. Die realiteit is dat daardie uitreike belangrik is. Baie belangrik.

Die ander realiteit is dat daardie uitreike sommige mense bietjie bang maak.

Daarom het ons gemeente dit eenvoudig gemaak. Ons deel cupcakes uit 'n paar maal per jaar na kerk.

Ek het nog nooit 'n cupcake geëet en nie spesiaal gevoel nie. Regtig. Dis net lieflik, en almal vir wie ons cupcakes gegee het, het dieselfde gevoel.

Ek weet, die realiteit is dat dit net vir 'n oomblik 'n verskil gemaak het. Baie spesiale oomblikke maak dat ons almal meer gelukkig is, en dis ook wonderlik.

My gebed is dat jy sal aanhou om 'm verskil te maak deur 'n klomp klein uitreike. Die gemeenskap sien-uit daarna.

En onthou, 'n cupcake is 'n kolwyntjie, of is dit nou 'n Hertzoggie.
0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur