'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Meditasie volgens Rafiki, en meditasie volgens die Psalms, en die verskil maak die verskil

1/17/2022

0 Comments

 

Wie bied dit aan:

Gerrit Visser

Waaroor gaan dit?

​Ons mense sukkel om te fokus, daarom is daar sielkundiges wat vandag as ‘n loopbaan ander mense help om te fokus op dit wat belamngrik is. Nie net is dit ‘n primitiewe instink om soms fokus te verloor nie, maar die media help ook nie veel met al die bemarking nie.
 
Die mens het ontwikkel deur baie jare om sy of haar fokus weg te kan skuif van dit wat waarmee ons besig is na iets wat dalk ‘n bedryging is. Jy het seker al gehoor van hierdie idee. Die probleem is dat dit ons soms belemmer om werklik ons gedagtes op iets volledig te kan fokus.
 
Jy sal byvoorbeeld nie boek lees in ‘n nagklub nie. Alles sal jou fokus wegneem van die boek.
 
Ons sukkel ook om te sukkel op God. In die volgende Psalm sien ons dat die skrywer, Asaf, sy gedagtes probeer fokus op God. Ons noem dit meditasie. Die eerste keer toe ek van meditsaie gehoor het was in die Walt Disney film “The Lion King”. Hierin mediteer die ou wyse bobbejaan Rafiki. Toe Simba vir hom vra wat hy doen het iets gese soos “I’m channeling my forefathers” of iets in daardie lyn.
 
In Oosterse meditasie wil die mens homself of haarself leeg maak om werklik te kan funksioneer. Jy moet dan weer vol word van jouself. Wanneer die Psalmdigter mediteer word hy nie leeg nie, maar hy fokus op God. Daardie fokus maak hom leeg van homself, maar fokus hom volledig op wie God is. Dit gherinner hom dan aan hoe God vir hom voorsien het. Hoe God nog altyd vir hom daar was, en sal aanhou om vir hom te voorsien.
 
In hierdie Psalm is dit ook duidelik dat Asaf na mate hy meer en meer mediteer in sy eie gedagtes in grawe om God daar te vind. Dit gee vir hom hoop, dit gee vir hom ‘n verwagting op die toekoms.
 
Sukkel jy om met hoop te leef, begin fokus op God se woord en skakel alles wat jou aandag aftrek af. Die beste is vroeg oggend of laataand.
 
Dan kan jy soos Paulus wees wat getuig in die Nuwe Testament oor hoe hy doelgerig fokus – op God. Op Jesus, Sy Seun wat vir ons gesterf het.
 
Ek bid dat dit jou fokus sal wees in 2022. Leeg word om te fokus op Sy teenwoordigheid wat jou vul van kop tot tone.
Vir die koorleier.

Ter herinnering.

Van Asaf. 'n Psalm.

Ek roep na God om hulp, ek roep na God, want Hy sal my hoor. In my nood soek ek hulp by die Here; ook in die nag bly my hande in gebed uitgestrek sonder om moeg te word; maar ek vind geen troos nie. Ek dink aan God en ek sug, ek dink na en ek is verslae. Sela

U laat my wakker lê, ontsteld en sprakeloos. Ek dink aan vroeër dae, aan jare lank gelede. As ek so in die nag lê en terugdink en peins, vra ek my af: “Sal die Here vir altyd verstoot en nooit weer genade betoon nie? Het daar vir altyd 'n einde gekom aan sy trou? Geld sy beloftes dan glad nie meer nie? Het God vergeet om medelye te hê? Het Hy in sy toorn sy ontferming onttrek?” Sela

En ek sê: “My grootste smart is dat die Allerhoogste nie handel soos voorheen nie.” Ek wil dink aan die dade van die Here, ja, ek wil dink aan u wonderdade van vroeër.

Ek wil nadink oor al u werk en oor al u dade peins. Alles wat U doen, is heilig, o God. Waar is 'n god so groot soos God? U is die God wat wonderdade doen; U het u mag onder die volke geopenbaar. U het u volk deur u krag gered, die kinders van Jakob en Josef. Sela

​Toe die waters U sien, o God, toe die waters U sien, het hulle gebewe, die diep waters het gesidder. Die wolke het water uitgegiet, uit die donderwolke het dit gedreun, u weerligte het in alle rigtings geblits. U donderslae het die lugruim gevul, weerligstrale het die wêreld verlig, die aarde het geskud en gebewe. U het deur die see gekom, u weg deur magtige waters gebaan. Niemand het u spoor gesien nie. U het u volk soos 'n kudde gelei deur die hand van Moses en Aäron.
​
PSALMS 77:1‭-‬21 AFR83

https://bible.com/bible/6/psa.77.1-21.AFR83
0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur