'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Garage Kerk – Maandag 23/07/2018 – Agterdog, sepies, en Jesus.

7/23/2018

0 Comments

 

​Ek wonder soms of ons of regtig weet wat om ons aangaan, en persoonlik dink ek sepies is te blameer. Okey, as ek eerlik is kan ons nie sepies blameer nie. Miskien wys sepies hoe die lewe soms is.

Picture
​Veral as dit kom by die onderwerp van agterdog. Elke episode van ‘n sepies sluit af met iets wat agterdog laat by een of meer van die karakters. As gevolg van gebeure wat hulle nie mooi verstaan nie, kyk ons as kykers weer om te sien of hulle dit gaan uitwerk.

​Kom ons veronderstel daar is ‘n nuwe sepie op die TV. Die Titel is “Onder die hamer”. Dit speel af in ‘n kunsmuseum en gaan oor al die kunstenaars en ander rolspelers wat betrokke is by ‘n kuns-en meubelafslaer met die naam Van Wyk en Sithole. Die hoofkarakter se naam is Katrien. Daar sal gereeld ‘n episode wees wat aflsuit met Katrien se agterdog van De Wet se laataande by die kantoor. Ons as kykers wat weet waarmee De Wet besig is inspireer ons om elke aand te kyk. Ons wil hê sy moet weet wat ons weet.
Picture
​Natuurlik is daar meer aan sepies as net hierdie opmerking. Dis so deel van ons lewe soos boerewors en biltong… en melktert (sekere mense eet nie vleis nie, hopelik eet hulle melktert).

​Die les wat ons uit sepies kan leer is dat ons presies dieselfde is. Ons weet soms dat dinge in sekere situasies nie so lekker is nie. Ons is agterdogtig, en dit lei tot besluite wat geneem word op grond van ons agterdog.
​Ons neem dit ook oor ander se lewens. Wanneer ons kyk na die mense wat God vir ons gegee het, ons families, ons vriende, ons kennisse, is ons geneig om presies te weet wat hulle nodig het in hul lewens. Dit gebeur gewoonlik as gevolg van hul optrede. Hul (en ook jou) optrede het observasies tot gevolg, en observasies lei tot opinies, en opinies kan lei daartoe dat ons ‘n ongesonde agterdog van mense kry.
Dit alles omdat ons karakters is in die sepie, en nie die sepie op TV sien nie. Jou vriendin deel jou mee dat hulle na Kanada immigreer. Jy is hartseer, want julle ken mekaar al jare lank. Jy is jammer vir jul kinders wat altyd so lekker saamspeel. Daardie vreugde kan lei tot agterdog. Waarom sou hulle wou gaan wanneer die kinders sulke goeie vriende is? Waarom as hulle albei goeie werke het. Dan onthou jy dat jou vriendin se man se werk ‘n groot oudit ondergaan. Dis net na die oudit dat hy so moeg en afgehaal begin lyk het – sommer kort van draad is.

Dan weet jy wat dit is: Hulle vlug die land uit…
​
Want jy weet presies.

Picture
Agterdog. Dis waarom ons telke male die verkeerde oordeel vel. Dis ook waarom Jesus gesê het ons moet eerder nie oordeel nie, want meeste van die tyd is ons verkeerd. Moenie oor ander oordeel nie, want jy is ook net ‘n mens. ‘n Mens wat meeste van die tyd nie al die feite het nie.
​
Jesus kom betree ons wêreld, en dus die wêreld van die sepie, en kom gee vir ons sekere beginsels waarvan ons leef. In Matteus 7:1 sê Jesus die volgende: “Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word.”

​Die beginsel is dus eenvoudig. Wanneer jy ander oordeel, gaan daar jou geoordeel word. Dit geld nie net vir eendag as Jesus terugkeer nie, maar ook vir nou. Wanneer ek en jy kies om ‘n opinie oor almal te hê is dit gewoonlik nie te lank voor almal oor ons ook ‘n opinie het nie.

​En baie mense met baie opinies lei tot baie agterdog en heel te min bid en dankbaarheid vir die mense wat God vir jou gegee het.
​Dus, lewe die lewe van dankbaarheid, nie die een van agterdog nie. Die lewe van dankbaarheid word gekenmerk deur baie gebed.
​Pasop om altyd presies te verstaan wat in mense se lewens gebeur. Woed daardie verlange om altyd te weet uit voor die sepies op TV, dit sluit deesdae nogals baie kosprogramme in soos My Kitchen Rules.

"There are few more effective ways to promote tolerance between suspicious neighbours than to force them to eat supper together" - Alain de Button

0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur