'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Garage Kerk - Hoekom 'n garage?

5/9/2018

1 Comment

 
Picture
Sedert ek kon onthou het ek gesoek na unieke en gewone maniere om te kommunikeer. Ons was opsoek na nuwe maniere om ons geloof uit te leef in ons gemeente en ook om op unieke maniere ons gemeente te bedien.

Dus, Garage kerk. 'n Boodskap wat ons Maandagoggende in my garage by die huis opneem, en op sosiale media versprei.

'n Paar lesse...

Mense het dadelik 'n verwagting gehad dat dit weekliks gaan wees. Miskien omdat ek dit gesê het, maar as jy my ken sal jy weet dat baie dinge wat ek wil doen nogsteeds nie in my lewe gebeur het nie. Soos Springbok losskakel word - Tyd raak nou regtig min en daardie Du Preez outjie van die Sharks maak die kanse nog moeiliker.

So ons neem dit weekliks op, soms 'n week of twee vooruit as ek en Chanelle weggaan vir vakansie of 'n gholfnaweek (waartydens my broek geskeur het).
Mense soek inspirasie vir die lewe. 'n Seun wat ek jare gelede afgerig het stuur vir my 'n boodskap dat dit hom inspireer.

Dit maak my nederig soos 'n lelike ou wat 'n mooi vrou gekry het. Maar dit inspireer my ook. So baie van dit wat op sosiale media versprei word herinner ons aan die lelike in die lewe, of net aan die uitdagings rondom ons. Daar is so baie hoop daar buite. Daar is so baie verhale van hoe God mense gebruik op pragtige maniere.

Moenie dit miskyk nie, en gaan wees 'n inspirerende figuur vir iemand.

Jy gaan van jou gat moet opstaan en jouself toewy aan 'n saak om dit te doen.
Ons mag nie stilbly oor die lewe wat ons in Christus beleef nie. As man raak dit vir my al hoe moeiliker om sonder hoop te leef. Ons moet die Woord versprei in garages, kroeë, shopping malls - Net waar jy jouself bevind na jy jou gat gelig het om 'n verskil te maak!

Die vreugde wat dit my gee om die Woord vanuit my garage aan al ons lidmate en facebook vriende en mense in SA en oorsee te verkondig is te groot om stil te bly.
Gaan wees 'n kerk - orals waar jy kom. Ek het werklik nie gedink so baie mense gaan hierdie boodskappe volg, soek en kwaad raak as hulle dit nie kan kry nie.

Die ander aand het ek gedink aan die betekenis daarvan terwyl ek 'n glad rooiwyn drink en deur die evangelie van Lukas werk vir my nuwe boek.

Dit het niks met my te doen nie, maar eerder met iets wat God mee besig is.

Kerk moet uit die geboue wat ons heilig poleer op Sondae, en in die plekke sigbaar wees waar ons elke dag beweeg - vir my is een van daardie plekke die garage!

Mag jy God in jou garage vind, en orals waar jy jouself bevind!

Picture
1 Comment
Izak van der merwe
5/14/2018 10:52:16 pm

Hi gerrit, hoop dit gaan goed met julle!

Dis regtig wonderlik wat jy doen, jy laat n mens altyd anders dink oor hoe om die Here te dien. Dit moet n daaglikse gewoonte wees waar ookal jy is.

Izak en Angela en kids

Reply



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur