'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Garage Kerk - 9 plekke waar Jesus gestop het - Deel 2 - Water

8/20/2018

0 Comments

 
Picture
My dankbaarheid ken geen perke toe die Springbokke teen die Engelse verloor vroeër vanjaar. Dit was die laaste van drie toetse teen die manne met die wit truie en die Bokke het reeds die reeks beklink teen daardie tyd.

My dankbaarheid was egter nie vir die verloor nie – verloor is soms goed. Soms moet mens bly wees jy verloor. Jy leer meer van jouself na ‘n goeie pakslae as ‘n goeie wen.

Die wedstryd wys hoe nat Nuweland is – dit het gereën in die Kaap. Die mooiste Kaap. Die bokke kan maar verloor, dis nat in die Kaap.

Ons besef toenemend in ons post-moderne wêreld hoe belangrik water is. Dalk weer soos in antieke tye. Jesus verwys na Homself as die lewende water. Die een wat ons dors werklik les.

Enige sportheld sal vertel dat dit h2o is wat mens die beste herstel na ‘n strawwe oefening – nie energiedrankies nie.

Ons kan nie leef of beweeg sonder water nie. In die tyd wat ons leef besef ons ook dat daar sosiale implikasies is wanneer mense nie water het nie.

In die tyd wat die Kaap nie reë gekry het nie en die riviere opgedroog het moes die Stad maatreëls in plek sit om seker te maak dat die daglikse lewens van haar burgers nie te veel ontwrig word nie.
Ons kan nie sonder water nie, en ons kan nie sonder Jesus nie.

Dis waarom Hy sê Hy is die lewende water.

Hy verwys nie net na Homself as lewende water nie, maar stop ook by water. Ons lees in Lukas 5:1-4 hoe hy langs die Genesaretmeer deur die skares as’t ware vsagedruk word. Hy klim dan een van die bootjies, daar by die water. Dis dan wanneer Hy kyk in die rigting van ‘n visserman of twee wat besig is om hulle nette te was.

Hy roep hulle, by die water, by die plek wat lewe gee.

Na Jesus se opstanding ontmoet Hy dan weer Sy dissipels by die water. By die plek waar Hy hulle geroep het. Die keer eet hulle iets saam. Dan roep Hy weer vir Petrus, een van Sy dissipels… by die water.

Gaan lees dit in Johannes 20 en 21 – die vierde evanglie.

Hy roep ook nie net by die water nie. Hy roep ook deur die water. Een van die maniere wat God Homself aan ons openbaar is deur die doop. Of dit nou as ‘n ouer is wat ‘n kind doop, en of dit is dat jy jouself laat doop, albei bevestig dat God jou roep.

God roep jou. Hy het jou lief en wil sien dat jy jou volle potensiaal gebruik.

Vandag, wanneer jy water drink, dink daaraan dat Hy jou by die water roep, maar ook deur die water, en weet dat Hy Homself steeds by en deur die water openbaar.

En onthou: Water, gee lewe, en in moeilike situasies kan dit jou lewe red.

Die God van hemel en aarde red lewens, deur water. Jy moet dit net drink.

Gaan lees Johannes 4:1-21 en dink dan daaroor dat Hy jou die water gee van die ewige lewe.

​Die ewige lewe!

0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur