'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Algemene blog

Garage Kerk - 30.08.2018 - Elkeen het 'n filosofie

8/6/2018

0 Comments

 
Picture

Elkeen van ons het 'n sekere filosofie waarvolgens leef. Dit is meeste van die tyd die somtotaal van ons ervarings as kind en in die stadium waartydens ons ons eie opinies oor die lewe kan vorm.

​Laasgenoemde is ook as gevolg van ervarings.

In die bybelse tyd was dit niks anders nie. Mense het ook maar soms hul eie filosofië gehad - ook die kerk van die Nuwe Testament is nie oorgeslaan nie.

Vandag se kerk is ook nie oorgeslaan met hierdie filosofië nie.

In Handelinge 17 word daar verwys na filosofië van die antieke tyd wat 'n draai maak in die gedagtes van gemeentes.

Een van daardie was Epicurus se filosofie. Hy was 'n Griek wat lank voor die tyd van Jesus geleef het. Volgens hom was daar net drie beginsels vir die lekker lewe.

Picture
1. Vriendskappe. Epicurus was nie 'n groot voorstander van byvoorbeeld die huwelik nie (dalk sou hy en Paulus 'n glas wyn oor die onderwerp kon drink). Ek is natuurlik 'n groot aanhanger daarvan.

Die punt wat hy egter wou maak is dat ons te min belê in vriendskappe en te veel van die huwelik verwag, en daarom soms ongelukkig is in huwelike.

Picture
2. Voedsel. Die tweede aspek gaan daaroor dat ons goed moet eet, en nie bekommerd moet wees oor materiële dinge nie.

Hierdie idee is ook in die bybel. In 1 Kor 15 sê Paulus "laat ons dan eet en drink want more vergaan ons".

Picture
3. Refleksie oor die lewe. Hier staan hy saam met 'n reeks ander filosowe van die eeue wat sê dat ons gereeld ons lewe moet evalueer. Hierdie aspek was vir Epicurus so belangrik dat hy en sy vriende as armes gaan woon het op die platteland.

Epicurus se filosofie was so lewensveranderend dat meer as 400 gemeenskappe ontstaan het waarin vriende rustig leef, weg van die stede se gejaagdheid, lekker kos eet (alhoewel dit meestal kaas en brood was), en nadink oor hul lewens.

Baie van hierdie gemeenskappe het later, lank na Jesus se dood, kloosters geword. Dus het Epicurus 'n groot impak op die Christendom gehad, en ook op Paulus se teologie.

Wat is jou filosofie oor die lewe? En dan my vraag, is dit hoe jy graag wil leef en ander hanteer, of hoe jy wil hê ander moet leef en jou hanteer?

En dan my uitdaging vir jou - Is jou filosofie vir die lewe in lyn met wat die Bybel leer, of is jy bloot die somtotaal van jou opvoeding en ervarings as jongmens?

0 Comments



Leave a Reply.

    Gerrit Visser

    Gerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente

    Archives

    January 2022
    September 2021
    August 2021
    July 2021
    March 2021
    January 2021
    November 2020
    October 2020
    June 2020
    March 2020
    February 2020
    January 2020
    November 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    November 2017
    June 2017
    May 2017
    January 2017
    December 2016
    August 2016
    May 2016
    April 2016

    Categories

    All

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur