Hierdie is van daardie verse wat jou uitboul. Spreuke is een van daardie boeke waarmee jy nie kan baklei nie - Dit bevat waarhede wat almal mee moet saamstem."Die selfsugtige mens lewe net vir homself, hy verwerp alle oorlegpleging. Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak."
- Spreuke 18:1-2
0 Comments
Leave a Reply. |
Gerrit VisserGerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente Archives
January 2022
Categories |