Na elke week se Bybelstudie is daar 'n blog waarin ons vrae en oordenkings deel oor die video en die tema wat bespreek was. Hier is die video wat ons opgeneem het vanoggend.Deel van wat ons doen na aanleiding van die Bybelstudie is om 'n paar vrae te vra oor die tema. Hier is weer die teksverse. Daarna volg daar 'n paar vrae oor jou eie verhouding met God rondom die tema:Hier is 'n paar vrae na aanleiding van die Bybelstudie en tema:Kan jy tyd in jou lewe onthou wanneer God se lig jou vooruitgegaan het en Hy uitkoms gegee het? Is daar plekke in jou lewe nou waar jy wil he God se lig moet jou vooruitgaan? Enige spesifieke uitdagings? Gee dit vir God en vertrou dat Sy lig jou sal vooruitgaan, en dat Hy deur Sy Heilige Gees jou sal lei om daardie lig in die duisternis te sien. Een van die Boeke in die Bybel wat die meeste praat van God se lig is Jeremia. Hoe goed ken jy hierdie boek?
0 Comments
Leave a Reply. |
Gerrit VisserGerrit is die gemeente se leraar en skryf gereeld oor die nuutste gebeure in die gemeente Archives
January 2022
Categories |