'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

5 September 2021 - 
​'n Tuiste


Welkom by vandag se erediens. Hierdie bladsy bevat elke week die verskillende opsies waardeur jy die erediens kan beleef.

Mag jy weet dat God met jou is, en dat Hy jou baie lief het.

- Gerrit Visser (leraar - NG Horison)

Maniere wat jy kan deel wees van vandag se erediens:

Picture

Lewendige Uitsending:

Daar is twee lewendige uitsendings elke Sondag. Dis om 08:00 (gemeente se blad) en 09:15 (Ds Gerrit se blad), en word albei via Facebook uitgesaai.

Jy kan deel wees van die onderskeie eredienste deur op die skakel hieronder te kliek op die gegewe tyd.
08:00 diens
09:15 diens
Picture

Opgeneemde video's:

Al die verskillende eredienste word elke week opgeneem.

Dit sluit die volgende eredienste in:

# Erediens
# Kinderkerk (5-8 jariges)
# Kinderkerk (9-13 jariges)
#Tienerkerk (14-19 jariges)
#Young Adults (20-30 jariges)

Al die video's is verder af op hierdie bladsy.
Picture

Lees die preek:

Jy kan ook elke week se preek lees, deur hier te kliek.

​Om 'n preek te lees is baie belangrik, want jy lees weer sekere dinge raak wat jy dalk vroeër gemis het terwyl jy daarna geluister het.

Lees

Eredienste by die gemeente se gebou

Vandag is daar twee erediens geleenthede by die kerk se gebou. Dit is om 08:00 en 09:15. As gevolg van die feit dat dit nagmaal is kom kinders en ouers saam kerk toe.

Afkondigings:


Jy kan ons weeklikse afkondigings lees, deur op die blokkie hieronder te kliek:
Afkondigings
Picture

Hoofgebou erediens

Deel 10 van ons 12 weke reeks oor die boek Jeremia. Sluit nagmaal in (23 min. video)

Kinderkerk (5-9 jariges)

Gerrit gesels met die 5-9 jariges oor die tien gebooie. Bly by mekaar (2 min. video)

Kinderkerk erediens (2-4 jariges)

Gerrit gesels met die 2-4 jariges oor die skepping deel 10. Swaeltjies (2 min. video)

Kliek jy? (10-13 jariges)

Gerrit gesels met die 10-13 jariges oor hoe ligte ons help met blinde kolle (3 min. video)

Tienerk - Ontsnap

Gerrit gesels met die tieners oor wat dit beteken om 'n tuiste te wees (3 min.)

Die preek in 5minute

Gerrit bied 'n preek oordenking aan oor die tema van "tuisteloosheid".

Swerf (Jong volwassenes)

Gerrit gesels met die young adults oor huise in die swerftye (4 min.)

'n Ander boodskap

Gerrit gesels in hierdie 45 minute video oor wat jou bang maak, asook die lewe na die dood.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur