'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Hoe het jou lewe onlangs verander?

Elke einde is 'n nuwe begin!

Iemand het een maal gesê dat aanbeweeg mos maar moeilik is. Die realiteit is egter dat ons lewens konstant beweeg. Op hierdie bladsy kyk ons na die veranderinge in die lewe en hoe om dit tegemoet te gaan.

Onthou dat elke seisoen van jou lewe net 'n seisoen is. God is egter in elkeen van daardie seisoene.

"God het elke ding gemaak dat dit pas in 'n bepaalde tyd" - Prediker 3:10

Picture

Isacc Libsky - Watter tipe realiteit skep jy vir jouself?

In hierdie video kyk die spreker spesifiek na wat dit beteken om vir jouself 'n wêreld te skep wat 'n impak het op ander se lewens, veral as daar onverwagse uitdagings oor jou pad kom.
Kyk
Picture

Die proses van rou - Dis okey om dit te beleef

Die verlies van 'n geliefde is traumaties. Hierdie kort video verduidelik die stadiums van rou en ook hoe mense dit verskillend beleef. God is met jou in die seisoen van rou in jou lewe.
Kyk
Picture

Is jy lief vir jouself? - James Beevers

Om verandering in ons lewens te aanvaar, moet ons lief vir onsself, anders gaan geen verandering die moeite werd wees nie.

So wat sê die bybel oor liefde vir onsself?
Lees
Picture

Ja, jy kan gelukkige kinders grootmaak na jou egskeiding - Wendy Paris

Baie mense dink dat egskeiding die einde van die wêreld is. Dis nie. God is ook daar in jou lewe en jou kinders se lewens na 'n egskeiding. Hierdie blog deur die bekende Wendy Paris ontgun die pad vorentoe as ouers na 'n egskeiding.
Lees
Picture

Hungry Hungry Hippocampus - Shankar Vedantam

Al ooit gewonder waarom jy doen wat jy doen? In hierdie potgooireeks kan jy luister na hierdie briljante spreker. Deel van die veranderinge wat ons in die lewe beleef is gebaseer op ons gedrag, wat ons telke male sukkel om te verstaan.
Luister
Picture

Neem stappe om jou huwelik te red - Focus on the Family

In hierdie potgooi word daar gekyk na stappe geneem kan word om jou huwelik te red. God is daar in die seisoen van deursettingsvermoë in jou huwelik en sal vir jou die wysheid gee wat jy nodig het om jou huwelik te probeer red.
Luister

    Het jou lewe onlangs verander en jy benodig raad. Kontak ons leraar. Hy ontvang die e-pos direk.

Stuur
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur