Lewendige Uitsending:Daar is vandag twee eredienste om na te kyk op facebook:
|
Opgeneemde video's:Al die verskillende eredienste word elke week opgeneem.
Dit sluit die volgende eredienste in: # Erediens # Kinderkerk (5-8 jariges) # Kinderkerk (9-13 jariges) #Tienerkerk (14-19 jariges) #Young Adults (20-30 jariges) Al die video's is verder af op hierdie bladsy. |
Lees die preek:Jy kan ook elke week se preek lees, deur hier te kliek.
Om 'n preek te lees is baie belangrik, want jy lees weer sekere dinge raak wat jy dalk vroeër gemis het terwyl jy daarna geluister het. |