Lewendige Uitsending:Daar is twee lewendige uitsendings elke Sondag. Dis om 08:00 (gemeente se blad) en 09:15 (Ds Gerrit se blad), en word albei via Facebook uitgesaai.
Jy kan deel wees van die onderskeie eredienste deur op die skakel hieronder te kliek op die gegewe tyd. |
Opgeneemde video's:Al die verskillende eredienste word elke week opgeneem.
Dit sluit die volgende eredienste in: # Erediens # Kinderkerk (5-8 jariges) # Kinderkerk (9-13 jariges) #Tienerkerk (14-19 jariges) #Young Adults (20-30 jariges) Al die video's is verder af op hierdie bladsy. |
Lees die preek:Jy kan ook elke week se preek lees, deur hier te kliek.
Om 'n preek te lees is baie belangrik, want jy lees weer sekere dinge raak wat jy dalk vroeër gemis het terwyl jy daarna geluister het. |
Hoofgebou erediensDeel 8 van ons 12 weke reeks oor die boek Jeremia. (20 min. video)
Kinderkerk (5-9 jariges)Gerrit gesels met die 5-9 jariges oor die tiengebooie. Jy mag nie begeer nie (2 min. video)
|
Kinderkerk erediens (2-4 jariges)Gerrit gesels met die 2-4 jariges oor die skepping deel 8. Pikkewyne (2 min. video)
Kliek jy? (10-13 jariges)Gerrit gesels met die 10-13 jariges oor worsteling en jou lig uitdra wanneer jy nie wil nie.(3 min. video)
|
Tienerk - OntsnapGerrit gesels met die tieners oor wat dit beteken om te worstel met God. (3 min.)
Die preek in 5 minuteGerrit ruil die toga vir die voorskoot en gesels oor God worsteling.
|
Swerf (Jong volwassenes)Gerrit gesels met die young adults oor worsteling met jou self. (4 min.)
'n Ander boodskapGerrit gesels verder oor die boek Amos en die impak wat dit op ons het.
|