'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

Hoe voel jy vandag?

Emosies en God. 'n Wonder-like reis!

God gee vir ons emosies om ons te help om die lewe te beleef. Van daardie emosies is positief en bring ons nader aan God en die mense rondom ons. Ander emosies kan destruktief wees en afstand skep tussen jou en die mense wat jy voor omgee.

Om ons emosies beter te verstaan is om die lewe in sy volheid te beleef.

"Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg" - Psalm 37:5

Picture

Hoekom is ons ongelukkig? - Nat Ware

In hierdie uitstekende video kyk die spreker na sy eie navorising oor waarom ons sukkel om geluk te beleef.

Die beginsels is so bybels as wat kan kom!
Kyk
Picture

Hoekom verloor ons beheer oor ons emosies? - Video deur Kids Want to Know

Jy sal verbaas wees hoeveel volwassenes nie verstaan waarom hulle beheer oor hul emosies verloor nie.

Hierdie video help ons om dit bietjie beter te verstaan. Dis so eenvoudig jy sal dit selfs vir kinders kan verduidelik deur hierdie video te gebruik.

Kyk
Picture

8 causes of unhappiness - Bertrand Russell​

Nie net was Bertrand Russell een van die grootste denkers en skrywers van sy tyd nie, hy was ook die kleinseun van 'n Britse eerste minister. Hy het die vraag gevra oor waarom mense ongelukkig is. Hy beantwoord dit, en jy kan baie daarby leer.
Lees
Picture

5 maniere om jou emosies onder beheer te kry.

In hierdie artikel bespreek Dr Susan Krausse Whitborne vyf maniere om ons emosies onder beheer te kry wanneer dit voel dinge raak te veel.​
Lees
Picture

8 maniere om gelukkig te wees, volgens Jesus - JD  Greaer

Met alle respek teenoor Bertrand Russell, ek fokus op Jesus, en hierdie wonderlike potgooi fokus op dit wat Jesus leer oor geluk.
Luister
Picture

Die emosioneel gesonde leier - Potgooi (baie materiaal)

Hierdie reeks potgooie gaan alles oor hoe om ander te kan lei deur emosioneel gesond te wees.

​Indien jy 'n leier is sal hierdie jou baie kan help.

Luister

    Sukkel jy met jou emosies - Kontak ons leraar. Hy ontvang die e-pos direk.

Stuur
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur