Lewendige Uitsending:Daar is vandag geen lewendige uitsendings van ons erediens nie, maar wel 'n opname van die erediens.
|
Opgeneemde video's:Daar is tans geen jeug boodskappe nie. Dit begin weer op 16 Januarie 2022.
|
Lees die preek:Jy kan ook elke week se preek lees, deur hier te kliek.
Om 'n preek te lees is baie belangrik, want jy lees weer sekere dinge raak wat jy dalk vroeër gemis het terwyl jy daarna geluister het. |