'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

16 Januarie 2022


Welkom by vandag se erediens. Hierdie bladsy bevat elke week die verskillende opsies waardeur jy die erediens kan beleef.

Mag jy weet dat God met jou is, en dat Hy jou baie lief het.

- Gerrit Visser (leraar - NG Horison)

Maniere wat jy kan deel wees van vandag se erediens:

Picture

Lewendige Uitsending:

Daar is vandag verskeie lewendige uitsendings via Gerrit en die gemeente se Facebook kanale.

Jy om 08:00 sowel as 09:15 kyk na die erediens via een van die kanale. Die erediens word deur albei uitgesaai.

Die gemeente se facebook kanaal
Gerrit se facebook kanaal
Picture

Opgeneemde video's:

Daar is vandag twee jeugboodskappe om na te kyk. Dit is vir die kinders en die tieners.

Die praktiese ontmoetings met aktiwiteite en ekstra video's is beskikbaar op die kinderkerk en tienerkerk se blogs. Dis baie eenvoudig en ouers en kinders kan dit saam doen, of tieners op hul eie.
Kinderkerk blog
Tienerkerk blog
Daar is ook 'n opname van elke Sondag se erediens reeds voor die erediens beskikbaar. Dis onder op hierdie bladsy.
Picture

Lees die preek:

Jy kan ook elke week se preek lees, deur hier te kliek.

​Om 'n preek te lees is baie belangrik, want jy lees weer sekere dinge raak wat jy dalk vroeër gemis het terwyl jy daarna geluister het.

Lees

Eredienste by die gemeente se gebou

Vandag is daar twee erediens geleenthede by die kerk se gebou. Dit is om 08:00 en 09:15.

​Gerrit Visser lei die eredienste.

Afkondigings:


Jy kan ons weeklikse afkondigings lees, deur op die blokkie hieronder te kliek:
Afkondigings

Hoofgebou erediens

Wat soek jy uit 2022? God weet waarna jy smag, maar weet jy waarna jy eintlik smag?

Hierdie vraag word in vandag se erediens gevra.

Kinderkerk

Aan die begin van 2022 staan ons stil by die skepping. Vandag se video is deel 1 van 3 weke wat ons oor die skepping gesels met ons kinders.

Hy het alles geskape, ook die kinders.

Jy kan ook op ons Nuwe Generasie se kinderkerk blog gaan kyk na 'n volledige blog met 'n ontmoeting vir ouer en kind van vandag se tema oor die skepping.

Tienerkerk

Daar word baie gepraat oor evolusie en die skepping.

Wat beteken dit dat ons glo God het die aarde in ses dae gemaak? Waarom is daar meer as een skeppingsverhaal in Genesis? Het jy geweet daar is nog ander skeppingsverhale in die Bybel?

Jy kan ook na vandag se blog gaan kyk met meer informasie en ander video's. Dis by ons Nuwe Generasie bladsy op hierdie webtuiste.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur