Lewendige Uitsending:Daar is twee lewendige uitsendings elke Sondag. Dis om 08:00 (gemeente se blad) en 09:15 (Ds Gerrit se blad), en word albei via Facebook uitgesaai.
Jy kan deel wees van die onderskeie eredienste deur op die skakel hieronder te kliek op die gegewe tyd. |
Opgeneemde video's:Al die verskillende eredienste word elke week opgeneem.
Dit sluit die volgende eredienste in: # Erediens # Kinderkerk (5-8 jariges) # Kinderkerk (9-13 jariges) #Tienerkerk (14-19 jariges) #Young Adults (20-30 jariges) Al die video's is verder af op hierdie bladsy. |
Lees die preek:Jy kan ook elke week se preek lees, deur hier te kliek.
Om 'n preek te lees is baie belangrik, want jy lees weer sekere dinge raak wat jy dalk vroeër gemis het terwyl jy daarna geluister het. |
Hoofgebou erediensDeel 7 van ons 12 weke reeks oor die boek Jeremia. (9 min. video)
Ontsnap en Kliek jy?Gerrit gesels met die 10-13 en 14-19 jariges oor die toekoms van hierdie bediening (2 min. video)
|
Kinderkerk erediens (2-4 jariges)Gerrit gesels met die 2-4 en 5-9 jariges oor die toekoms van bediening (2 min. video)
Geesvang 2021Ons gaan pannekoeke flip op video op 20 Augustus om gees te vang (3 min. video)
|
Basaar 2021Meer oor ons verskillende items vir die basaar op hierdie video (2 min.)
Die preek in 5 minuteGerrit ruil die toga vir die voorskoot en gesels oor God manipulasie.
|
Swerf (Jong volwassenes)Kan ons vir God manipuleer, en hoe Hy soms daarop reageer. (5 min.)
'n Ander boodskapOmtrent 'n jaar gelede het ek en Past Andre Greyling van Nelspruit oor geloof in moeilike tye gesels. Dit was via Zoom, en 'n groot voorreg - Ek en Andre het saam groot geword.
|