Lewendige Uitsending:Daar is vandag verskeie lewendige uitsendings via Gerrit en die gemeente se Facebook kanale.
Jy om 08:00 sowel as 09:15 kyk na die erediens via een van die kanale. Die erediens word deur albei uitgesaai. |
Opgeneemde video's:Daar is vandag twee jeugboodskappe om na te kyk. Dit is vir die kinders en die tieners.
Die praktiese ontmoetings met aktiwiteite en ekstra video's is beskikbaar op die kinderkerk en tienerkerk se blogs. Dis baie eenvoudig en ouers en kinders kan dit saam doen, of tieners op hul eie. Stemopnames word ook op Maandae versprei na die gemeente en is op ons Facebook blad.
|
Lees die preek:Jy kan ook elke week se preek lees, deur hier te kliek.
Om 'n preek te lees is baie belangrik, want jy lees weer sekere dinge raak wat jy dalk vroeër gemis het terwyl jy daarna geluister het. |
Hoofgebou erediensMoenie worry nie, Herodes.
|
KinderkerkAbraham ken vir God.
|
TienerkerkAbraham se vier vrae vir God.
|