Hoekom die mens sukkel om te rus?Die mens sukkel sedert die begin van die eeue om te rus.
In God se Woord vind ons talle plekke waar ons herinner word dat die lewe onmoontlik is sonder rus. Daar is egter 'n verskil tussen slaap en rus. Om te rus in God beteken dat ons rus vind in die waarhede wat Sy Woord vir ons leer. Die mens sukkel om te rus, maar die mens hoef nie. |
|
Gemaak om te rus en te werk - Video deur David PlattWanneer ons genoeg werk en genoeg rus het ons die potensiaal om vervulling te beleef op 'n wonderlike wys.
Hillsong - In ControlIn hierdie pragtige lof-en-aanbiddingslied word ons herinner daaraan dat God ons altyd nader aan Hom trek, en dat daar rus is vir ons by Hom
|
God hou ons naby aan Hom - "In His presence"- potgooiIn hierdie wonderlike paar minute potgooi sal jy herinner word waarom God jou naby aan Hom hou. Luister, en vind rus.
Vind rus vir jou siel - Nellie OwensIn hierdie artikel kyk die skrywer na sy eie reis om rus te vind in God toe hy jonger was.
|
12 wetenskaplike redes waarom dit belangrik is om te rus.In hierdie artikel skryf Rhett Power waarom die wetenskap saam met die bybel stem dat 'n afdag 'n baie goeie idee is.
Ek het angs, Hoe vind ek rus in God? - Ask Pastor JohnIn hierdie briljante potgooi kan jy verniet luister na Pastor John se antwoord op die vraag van angs en rus.
Een van die grootste redes waarom ons nie rus kan vind in God nie, is omdat ons sukkel met angs. |