'N GEMEENTE IN AFRIKA VIR DIE HELE WÊRELD
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur

1 Aug 2021 - Hartseer


Welkom by vandag se erediens. Hierdie bladsy bevat elke week die verskillende opsies waardeur jy die erediens kan beleef.

Mag jy weet dat God met jou is, en dat Hy jou baie lief het.

- Gerrit Visser (leraar - NG Horison)

Maniere wat jy kan deel wees van vandag se erediens:

Picture

Lewendige Uitsending:

Daar is twee lewendige uitsendings elke Sondag. Dis om 08:00 (gemeente se blad) en 09:15 (Ds Gerrit se blad), en word albei via Facebook uitgesaai.

Jy kan deel wees van die onderskeie eredienste deur op die skakel hieronder te kliek op die gegewe tyd.
08:30 diens
09:15 diens
Picture

Opgeneemde video's:

Al die verskillende eredienste word elke week opgeneem.

Dit sluit die volgende eredienste in:

# Erediens
# Kinderkerk (5-8 jariges)
# Kinderkerk (9-13 jariges)
#Tienerkerk (14-19 jariges)
#Young Adults (20-30 jariges)

Al die video's is verder af op hierdie bladsy.
Picture

Lees die preek:

Jy kan ook elke week se preek lees, deur hier te kliek.

​Om 'n preek te lees is baie belangrik, want jy lees weer sekere dinge raak wat jy dalk vroeër gemis het terwyl jy daarna geluister het.

Lees

Eredienste by die gemeente se gebou

Tans is daar geen geleenthede vir eredienste by ons gemeente se gebou nie. Gerrit sal egter steeds lewendig van daar uitsaai vir die volgende twee weke.

Afkondigings:


Jy kan ons weeklikse afkondigings lees, deur op die blokkie hieronder te kliek:
Afkondigings
Picture

Hoofgebou erediens

Deel 5 van ons 12 weke reeks oor die boek Jeremia. (18 min. video)

Kinderkerk (5-9 jariges)

Gerrit gesels met die 5-9 jariges oor die tien gebooie - deel 5 (2 min. video)

Kinderkerk erediens (2-4 jariges)

Gerrit gesels met ons klein kindertjies oor die skepping. Muise. (2 min. video)

Kliek jy? (10-13 jariges)

Ons amper tieners leer oor ons oë wat soos lig moet wees. (3 min. video)

Ontsnap - tienerkerk (14-19 jariges)

Gerrit gesels met die tieners oor hartseer, en hoe God ons emosies verstaan (5 min.)

Die preek in 5 minute

Gerrit ruil die toga vir die voorskoot en gesels oor God se hartseer.

Swerf (Jong volwassenes)

Beleef God werklik ons hartseer, en as Hy doen, hoekom? (5 min.)

Het jy Woensdag se Bybelstudie dalk gemis?

Jy kan hier kyk en meer leer oor drie metafore in die Boek Amos.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
    • Wie is ons >
      • Personeel
      • Vyf vrae >
        • 1. Hoe rus jy?
        • 2. Hoe voel jy vandag?
        • 3. Watter fase van jou lewe is jy?
        • 4. Hoe het jou lewe onlangs verander?
        • 5. Watter werk doen jy?
      • Bybelstudies
      • Kuier
      • Word 'n vrywilliger
  • Groei
    • Blogs >
      • Week van gebed 2022
      • Algemene blog
      • Woensdag Inspirasie
      • Preke
  • Eredienste
    • vandag se erediens
    • Vorige eredienste >
      • 13 Maart 2022
      • 6 Maart 2022
      • 27 Februarie 2022
      • 20 Februarie 2022
      • 13 Februarie 2022
      • 6 Februarie 2022
      • 30 Januarie 2022
      • 23 Januarie 2022
      • 16 Januarie 2022
      • 9 Januarie 2022
      • 2 Januarie 2022
      • 25 Desember 2021
      • 19 Desember 2021
      • 16 Desember 2021
      • 12 Desember 2021
      • 5 Desember 2021
      • 28 November 2021
      • 21 November 2021
      • 14 November 2021
      • 31 Oktober 2021
      • 24 Oktober 2021
      • 17 Oktober 2021
      • 10 Oktober 2021
      • 3 Oktober 2021
      • 26 Setpember 2021 - Wanneer God sê STOP (toe)
      • 19 September 2021 - Nuwe Lewe
      • 12 September 2021 -Hoop
      • 5 September 2021 - 'n Tuiste
      • 29 Augustus - Waarheid
      • 22 Augustus 2021 - Worsteling
      • 15 Augustus 2021 - Vryheid
      • 8 Augustus - Manipulasie
      • 1 Aug 2021 - Hartseer
      • 25 Julie - Oorgerustheid
      • 18 Julie 2021- Chaos
      • 11 Julie 2021 - Deernis
      • 4 Julie 2021 - Vergeetagtigheid
  • Dagboek
  • Nuwe generasie
    • Kinderkerk
    • Kinderkerk blog
    • Tienerkerk
    • Tienerkerk blog
    • Belydenisaflegging 2022
  • Bedieninge
    • Musiek
    • Damesbediening
    • Mannebediening
    • Uitreike
    • Barmhartigheid
  • Koop iets
    • Vleis verkope
    • Entrepreneurs
  • Kontak
    • Word 'n lidmaat
    • Vorms >
      • Aanlyn eredienste
      • Whatsapp biduur